Botha, Johanna Maria
(University of Pretoria, 2006-07-17)
Afrikaans: Die doel van dié studie is om die verbale en nie-verbale kommunikasie gedrag, wat moeders vanuit lae sosio-ekonomiese omstandighede teenoor hul nege maande oue babas gebruik, te beskryf. Ten einde aan die doel ...