Aquaeductus en sommige gevolge van goeie buurmanskap : Zeeman v De Wet 2012 6 SA 1 (HHA)

Show simple item record

dc.contributor.author Scott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned 2013-10-09T08:40:55Z
dc.date.available 2014-06-30T00:20:07Z
dc.date.issued 2013
dc.description.abstract Dit is alombekend dat die grondserwitute wat op water betrekking het, te wete dié van waterleiding (aquaeductus) en waterhaling (aquaehaustus), tesame met die drie serwitute van weg (nl die reg om te voet of te perd oor die dienende grondstuk te beweeg (iter), die reg om diere oor die dienende eiendom aan te jaag (actus) en 'n algemene reg van weg oor die dienende eiendom (via)), van die oudste grondserwitute - in die besonder iura praediorum rusticorum - is (Kaser I Das Römische Privatrecht (1971) 143; Van Oven Leerboek van Romeinsch Privaatrecht (1948) 146; Van Warmelo 'n Inleiding tot die Studie van die Romeinse Reg (1957) 161; vgl Van der Merwe en De Waal "Servitudes" XXIV LAWSA 470 476) wat deur die loop van die eeue behoue gebly het en via die Romeins-Hollandse regsbronne 'n stewige vastrapplek in die Suid-Afrikaanse reg verwerf het (vgl Van der Merwe Sakereg (1989) 481 ev, 492 ev; Badenhorst, Pienaar en Mostert Silberberg and Schoeman's The Law of Property (2006) 326). Om hierdie rede sou 'n mens geregverdig kon aanneem dat die grondbeginsels van 'n serwituut soos aquaeductus, wat in die onderhawige saak die onderwerp van geskil was, na 'n tydperk van twee millennia reeds met 'n uiterste mate van sekerheid gevestig is en dat dit hoogs onwaarskynlik is dat 'n regsvraag wat oor een van die fundamentele beginsels daarvan handel, die aandag van die regbank in die hoogste hof van appèl sou kon verg. en_US
dc.description.librarian am2013 en_US
dc.description.uri http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3648 en_US
dc.identifier.citation Scott, J 2013, 'Aquaeductus en sommige gevolge van goeie buurmanskap : Zeeman v De Wet 2012 6 SA 1 (HHA)', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 3, pp. 561-575. en_US
dc.identifier.issn 0257-7747
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/31965
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Juta Law en_US
dc.rights Juta Law en_US
dc.subject Waterleiding (aquaeductus) en_US
dc.subject Grondserwituut en_US
dc.subject Suid-Afrikaanse reg en_US
dc.title Aquaeductus en sommige gevolge van goeie buurmanskap : Zeeman v De Wet 2012 6 SA 1 (HHA) en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record