Ouerskapbepaling deur DNS-toetsing

Show simple item record

dc.contributor.author Visser, Carina
dc.date.accessioned 2013-09-25T06:19:52Z
dc.date.available 2013-09-25T06:19:52Z
dc.date.issued 2013-07
dc.description.abstract In Suid-Afrika is vleisbeesboerdery dikwels ekstensief van aard. Diere word oor groot oppervlakareas aangetref en dit bemoeilik akkurate waarneming en rekordhouding van parings. In kommersiële kuddes waar groep- en/of kuddeparings gedoen word en minder intense bestuursbeginsels somtyds toegepas word, is onbekende of verkeerde vaderskaptoekenning 'n groot probleem. Selfs in stoetboerdery, waar enkelparings en kunsmatige inseminasie (KI) algemeen toegepas word, word daar dikwels foute gemaak met die aantekening van veral vaderskap van nuwe kalfies en_US
dc.description.librarian am2013 en_US
dc.description.uri http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/vp_stud? en_US
dc.identifier.citation Visser, C 2013, 'Ouerskapbepaling deur DNS-toetsing', SA Stud Breeder / SA Stoetteler, no. 35, pp. 29, 31. en_US
dc.identifier.issn 2227-085X
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/31795
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher Plaas Publishing en_US
dc.rights Plaas Publishing en_US
dc.subject DNS-toetsing en_US
dc.subject Stoetteling en_US
dc.subject Suid-Afrikaanse vleisbeesboerdery en_US
dc.title Ouerskapbepaling deur DNS-toetsing en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record