Human resources management : the function of the public sector manager

Show simple item record

dc.contributor.advisor Fourie, D.J. (David Johannes) en
dc.contributor.postgraduate Phosa, Lekgolo Lazarus en
dc.date.accessioned 2013-09-07T11:34:14Z
dc.date.available 2012-08-29 en
dc.date.available 2013-09-07T11:34:14Z
dc.date.created 1998-04-01 en
dc.date.issued 2012-08-29 en
dc.date.submitted 2012-08-22 en
dc.description Dissertation (MAdmin)--University of Pretoria, 2012. en
dc.description.abstract In this dissertation a study was undertaken of the function of the public sector manager at the central level of government and of the role which the public manager plays in the human resources management. South Africa is a three-tier state, which consists of the central, provincial and local levels of government. The central government is the supreme body of government entrusted with the responsibility of making policies, rules and giving direction to the entire citizenry. The central government is manned by politicians from different political parties who have to decide on behalf of their electorates. It is a given fact and a reality that politicians alone cannot deliver the services to the communities. So public officials are appointed to implement the policies enacted by Parliament. Public managers have to interpret policies and give direction to the various structures of government. Among the activities of government, public managers have also to give direction as to the management of human resources in the public sector. This study investigated the function of the public manager at the central government with a reference to the management of human resources. This research was necessitated by the fact that since the new constitutional dispensation in South Africa, many changes have taken place most of which implied that the management of human resources in the public sector would have to reflect such changes. Public managers perform various functions, including generic administrative functions, auxiliary functions and functional activities. These functions are performed at senior management level. Furthermore, these functions performed by public managers will be viewed from the human resource management. Particular, attention is focused on the staffing in the public sector and how public managers can best perform their function in absorbing proper personnel in the public sector. AFRIKAANS : 'n Studie is onderneem om die funksie van die openbare sektor bestuurder op sentrale regeringsvlak te ondersoek asook die rol wat die openbare bestuurder speel in menslike hulpbronbestuur. Die verantwoordelikheid van die openbare sektor is om dienste te verskaf aan die landsburgers en om dit suksesvol te bereik meet die openbare sektor oor goed opgeleide personeel beskik. Ten einde personeel te kan bestuur behoort openbare bestuurders kennis te dra van die behoeftes, vrese en verwagtinge van die publiek. Een van die vernaamste funksies van die openbare bestuurder is om leiding te gee aan andere. Suid Afrika is 'n driedelige staat, wat bestaan uit die sentrale, provinsiale en plaaslike vlakke van regering. Die sentrale regering is die hoogste regeringsliggaam verantwoordelik vir beleidmaking, die daarsteling van reëls en om rigting te gee aan alle landsburgers. Die sentrale regering word gevorm deur politici van verskillende politieke partye wat namens hul ondersteuners besluite moet neem. Dit is 'n onomstootlike feit en werklikheid dat politici nie alleen die dienste aan die gemeenskap kan verskaf nie. Daarom word openbare amptenare aangestel om die beleid wat deur die Parlement aanvaar is, te implementeer. Openbare bestuurders moet beleid interpreteer en leiding gee binne die verskillende strukture van die regering. Die aktiwiteite van die regering bring mee dat openbare bestuurders leiding moet gee rakende die bestuur van menslike hulpbronne in die openbare sektor. Hierdie studie het die funksie van die openbare bestuurder in die sentrale regering ondersoek met verwysing na die bestuur van menslike hulpbronne. Die navorsing was genoodsaak deur die feit dat sedert die nuwe grondwetlike bedeling in Suid Afrika baie veranderinge plaasgevind het waarvan meeste impliseer dat die bestuur van menslike hulpbronne in die openbare sektor sodanige veranderinge sal reflekteer. Openbare bestuurders voer verskeie funksies uit insluitende generiese administratiewe funksies, hulpfunksies en funksionele aktiwiteite. Hierdie funksies word op senior bestuursvlak uitgevoer. Verder word hierdie funksies wat deur openbare bestuurders uitgevoer word beskou vanuit 'n menslike hulpbron oogpunt. Spesifieke aandag is gegee aan die personeel in die openbare sektor en hoe openbare bestuurders hulle funksies tot die beste van hul vermoë kan uitvoer deur bekwame personeel in diens te neem in die openbare sektor. Die studie toon aan dat daar tydens die transformasie van die Suid-Afrikaanse staatdiens politieke oorweging geskenk sal moet word aan die vervanging van wit persone met swartes, vrouens en gestremdes. In partypolitieke terme beteken dit geensins 'n balans tussen diegene wat die waardes van die ou orde aanhang en diegene wat die waardes van die nuwe orde bevorder nie. Die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 volg 'n humanistiese benadering, wat beteken dat die armes, werkloses, verwaarloosde en wanhopige mense gehelp moet word wat in sigself nie 'n partypolitieke kwessie is nie. Verder toon internasionale onderving dat die radikale transformasie van grondwette dikwels vrees, onsekerheid en paniek onder inwoners veroorsaak. Hierdie gevoelens word dikwels op verskillende wyses deur verskillende gemeenskappe tot uiting gebring. S.A. is daarom geen uitsondering nie. Die vermoë van die staatsdiens om dienste te lewer sal nie net afhang van die politieke leierskap en bestuursvaardighede van die politieke ampsbekleders nie, maar ook van die professionalisme van staatsamptenare. Copyright en
dc.description.availability Unrestricted en
dc.description.department School of Public Management and Administration (SPMA) en
dc.identifier.citation Phosa, LL 1998, Human resources management : the function of the public sector manager, MAdmin dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/27464 > en
dc.identifier.other E12/9/41/gm en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08222012-152844/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/27464
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 1998, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject Etieke en
dc.subject Werwing en
dc.subject Public sector manager en
dc.subject Openbare sektor bestuurder en
dc.subject Drie-vlak regering en
dc.subject Regstellende aksie en
dc.subject Human resources management en
dc.subject Dissipline en
dc.subject Normatief en
dc.subject Menslike hulpbronbestuur en
dc.subject Openbare bestuurder en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Human resources management : the function of the public sector manager en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record