Die vakbondverteenwoordiger as bevorderaar van sosiale dialoog in die arbeidsituasie in 'n aantal uitgesoekte skole (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Davies, E.H. en
dc.contributor.postgraduate Martins, Hendrik Andries en
dc.date.accessioned 2013-09-07T03:41:58Z
dc.date.available 2009-07-13 en
dc.date.available 2013-09-07T03:41:58Z
dc.date.created 2009-04-20 en
dc.date.issued 2009-07-13 en
dc.date.submitted 2009-07-10 en
dc.description Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2009. en
dc.description.abstract AFRIKAANS : Vakbondverteenwoordigers se rol en invloedsmag het die laaste dekade in die werkplek toegeneem. In hierdie navorsing is daar bepaal watter invloed die vakbondverteenwoordiger op die bestuur van die skool het. Die menings van skoolhoofde en vakbondverteenwoordigers in dieselfde skool is getoets. Deur middel van kwalitatiewe navorsing is 'n groep skoolhoofde, wat die bestuurspan van hul skole verteenwoordig, se menings verkry oor die invloed van vakbondverteenwoordigers op die bestuur van die skool. Aspekte soos beplanning, aanstellings, stakings en ander bestuurselemente is in die onderhoude ontleed. ʼn Verskeidenheid van reaksies is van die respondente verkry oor die vakbondverteenwoordigers se leierskapsrolle, die verkiesing en opleiding van verteenwoordigers asook hulle rol en funksie as maatskaplike ontwikkelaars. Die menings van vakbondverteenwoordigers by dieselfde skole is ook verkry oor beplanning, aanstellings, stakings en ander bestuurselemente. Die verteenwoordigers van verskeie artikel 21-skole het hulle eie funksies ten opsigte van sosiale dialoog beoordeel. Die inligting van elke skoolhoof en die ooreenstemmende vakbondverteenwoordiger kon met mekaar vergelyk word om die geldigheid en betroubaarheid van die navorsing te bevestig. Die rol en funksie van die vakbondverteenwoordiger oor die wêreld heen het ʼn nuwe kleur begin kry. Waar vakbondverteenwoordigers in die verlede die draers was van inligting vanaf die hoofkantoor, het hul rol verander na dié van sosiale dialoog. Die verteenwoordiger bevind hom/haar in die rol van bestuurder, beplanner en leier. Hierdie rol van die vakbondverteenwoordiger beïnvloed die bestuur van die skool. Die vakbondverteenwoordiger se invloed kan tweeledig opgesom word: hy/sy kan die stimuleerder wees, wat die bestuur van die skool help om doelwitte te bereik, of die verteenwoordiger kan die inhibeerder wees wat die bestuur van die skool rem. By die Internasionale Arbeidskongres in Lima, Peru, in 2006 is die nuwe era en rigting van die vakbondverteenwoordiger deur verskeie bekende arbeidskonsultante uitgewys. Van die aspekte, soos om deel te word van bestuur en sosiale dialoog, is aan die orde van dié era. Die vakbondverteenwoordiger het invloed op die bestuur van die skool en kan die sosiale dialoog van mede-personeel, ouers en leerders beïnvloed. ENGLISH : The role and extent of the influence of shop stewards in the workplace has increased over the past decade. This research study has attempted to determine what influence is exercised over a school’s management by the Shop steward. The opinions of the heads of schools and those of the shop stewards at the same schools were surveyed. By means of qualitative research methods, the opinions of a group of headmasters representing the management teams of their schools were obtained in regard to the influence of shop stewards on the school. Aspects such as planning, appointments, strikes and other management elements were analysed in interviews. Diverse opinions were expressed by the respondents about the leadership roles of the shop stewards, the election and training of representatives and their role and function as social developers. The shop stewards at the same schools were also asked for their views about planning, appointments, strikes and other elements of management. The representatives of several Section 21 schools evaluated their own functions in respect of social dialogue. Information obtained from each headmaster and their respective shop stewards could be compared to confirm the validity and trustworthiness of the research. The roles and functions of shop stewards are changing all over the world. Where shop stewards were formerly transmitters of information received from head office, their role has evolved into one of social dialogue. The shop steward now finds him-/herself in the role of manager, planner and leader. The shop steward’s role affects the management of the school. This influence is twofold: he/she can be a stimulator, helping the school’s management to achieve objectives, or an inhibitor who has a retardant effect on the school’s management. At the International Labour Congress in Lima, Peru, in 2006, the new era and direction of the shop steward were highlighted by several eminent consultants. Aspects such as active participation in management and social dialogue are predominant in this era. The shop steward influences the management of the school and can affect the social dialogue of fellow staff members, parents and learners. Copyright en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Education Management and Policy Studies en
dc.identifier.citation retoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria Please cite as follows Martins, HA 2008, Die vakbondverteenwoordiger as bevordedaar van sosiale dialog in die arbeidsituasie ‘n aantal uitgesoekte skole, MEd dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07102009-123307/ en
dc.identifier.other > en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07102009-123307/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/26185
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2008, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria Please cite as follows Martins, HA 2008, Die vakbondverteenwoordiger as bevordedaar van sosiale dialog in die arbeidsituasie ‘n aantal uitgesoekte skole, MEd dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07102009-123307/ > en
dc.subject Social dialogue en
dc.subject Vakbondverteenwoordiger en
dc.subject Beplanning en
dc.subject Education management en
dc.subject Partnership en
dc.subject Invloed en
dc.subject Kollektiewe ooreenkomste en
dc.subject Onderwysleierskap en
dc.subject Vennootskap en
dc.subject Onderwysbestuur en
dc.subject Vakbond en
dc.subject Shop steward en
dc.subject Planning en
dc.subject Sosiale dialoog en
dc.subject Collective agreements en
dc.subject Influence en
dc.subject Education leadership en
dc.subject Union en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Die vakbondverteenwoordiger as bevorderaar van sosiale dialoog in die arbeidsituasie in 'n aantal uitgesoekte skole (Afrikaans) en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record