’n Teologies-empiriese evaluering van ’n kerkgebouprojek as ‘n bediening van gemeentebou : ’n praktykmodel vir die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Nel, Malan en
dc.contributor.postgraduate Truter, Jan Hendrik Lodewyk en
dc.date.accessioned 2013-09-06T18:48:40Z
dc.date.available 2008-07-01 en
dc.date.available 2013-09-06T18:48:40Z
dc.date.created 2008-04-18 en
dc.date.issued 2008-07-01 en
dc.date.submitted 2008-05-23 en
dc.description Thesis (PhD (Practical Theology))--University of Pretoria, 2008. en
dc.description.abstract Hierdie studie handel oor gemeentebou en kerkgeboue. Die doel van dié studie is om in die lig van gemeenteboubeginsels riglyne vir kerkgeboue binne die Suid-Afrikaanse kerklike opset op die tafel te plaas, wat missionêr in fokus is en dit voor te hou as 'n alternatief ten opsigte van die huidige verstaan oor die in- en oprigting van kerkgeboue. Die metodologie van praktiese teologie word in drie konsepte weergegee, naamlik: verstaan, verklaar en verandering. Hierdie studie fokus op al drie konsepte – uitgedruk as die hermeneutiese verstaan, die empiriese werklikheid en riglyne vir die praktyk. Die hermeneutiese verstaan of teorie is met twee fokuspunte in gedagte nagevors, naamlik: die teologiese perspektief – waarin daar eerstens op die identiteit van die Kerk in Christus en tweedens op die roeping van die Kerk, uitgedruk in die missio Dei en dissipelskap gekonsentreer is. Die tweede fokus is op die Bybelse ideaal – soos dit in die Skrif voorkom, deur teologiese tradisies geïnterpreteer is en hoe die kerk dit histories in sy geboue tot uitdrukking laat kom het. Die tweede konsep is die empiriese meting ten einde te toets en te verklaar in watter mate hierdie hermeneutiese verstaan in die werklikheid, binne die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika, verdiskonteer is. Die derde konsep konsentreer op die verandering en is nagevors met die oog op die daarstel van teoretiese riglyne vir die praktyk. Hierdie riglyne is verwerk, tesame met wat die Bybel se siening oor die in- en oprigting van kerkgeboue is, sowel as die kerk se historiese verstaan daarvan. Die uiteinde is om nuwe riglyne vir die bedieningspraktyk daar te stel. en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Practical Theology en
dc.identifier.citation a en
dc.identifier.other 2007 en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-05232008-125835/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/24904
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © University of Pretoria 20 en
dc.subject Gemeentebou en
dc.subject Christus en
dc.subject Bedieningspraktyk en
dc.subject Bybelse begronding en
dc.subject Dissipelskap en
dc.subject Roeping en
dc.subject Praktyktoerie en
dc.subject Missionêr en
dc.subject Identiteit en
dc.subject Missio dei en
dc.subject Kerkgebou en
dc.subject UCTD en_US
dc.title ’n Teologies-empiriese evaluering van ’n kerkgebouprojek as ‘n bediening van gemeentebou : ’n praktykmodel vir die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (Afrikaans) en
dc.type Thesis en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record