-
Ferreira, Sulette
(University of Pretoria, 2015)
Hierdie studie ondersoek en beskryf die persoonlike en subjektiewe ervarings van ouers wat agtergelaat is na die emigrasie van hul volwasse-kind(ers). Die doel van hierdie navorsingstudie was om die bevindinge en aanbevelings ...