Volschenk, Berendina
(University of Pretoria, 2010)
Die term speurverhaal impliseer ’n spesifieke soort verhaal of genre, tradisioneel triviaalliteratuur of ontspanningslektuur, met spesifieke kodes en konvensies. Enige konvensies is egter aanpasbaar en die grense tussen ...