Ontstaan, bestuur en ontvangs van Die Boerevrou, die eerste Afrikaanse vrouetydskrif

Show simple item record

dc.contributor.author Van Rensburg, Jeanette
dc.contributor.author Pretorius, F. (Fransjohan)
dc.date.accessioned 2013-07-12T10:14:41Z
dc.date.available 2013-07-12T10:14:41Z
dc.date.issued 2012-11
dc.description.abstract Van Maart 1919 to Desember 1931 is die eerste Afrikaanse vrouetydskrif, Die Boerevrou, maandeliks in Pretoria uitgegee. Die tydskrif is deur Lou-Marie Kruger as 'n problematiese en onbetroubare bron van feitelike inligting oor die verlede bestempel op grond van die feit dat die konstruksie en verspreiding van nasionalisme as die redaktrise se doel met die publikasie geïdentifiseer kon word. Die geskiedenis van die ontstaan, bestuur en ontvangs van Die Boerevrou toon nogtans dat die publikasie daarvan nie in isolasie plaasgevind het nie, maar die resultaat van 'n komplekse samehang van rolspelers, oortuigings en gebeure was. Die opheffingsrol wat die tydskrif in die lewe van vrouens gespeel het, behels meer as nasionale opvoeding omdat dit ook persoonlike ontwikkeling en maatskaplike betrokkenheid aangemoedig het - eienskappe wat in ander ideologiese kringe ook hoog aangeskryf word en dus nie noodwendig 'n aanduiding van nasionalistiese beïnvloeding is nie. en_US
dc.description.librarian am2013 en_US
dc.description.librarian cp2013 en
dc.description.uri http://www.journals.co.za/ej/ejour_culture.html en_US
dc.identifier.citation Van Rensburg, J & Pretorius, F 2012, 'Ontstaan, bestuur en ontvangs van Die Boerevrou, die eerste Afrikaanse vrouetydskrif', South African Journal of Cultural History , vol. 26, no. 2, pp. 171-189. en_US
dc.identifier.issn 1018-0745
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/21922
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher South African Society of Cultural History en_US
dc.rights South African Society of Cultural History en_US
dc.subject Die Boerevrou en_US
dc.subject Mabel Malherbe en_US
dc.subject Media studies en_US
dc.subject Nationalism en_US
dc.subject Volksmoeder discourse en_US
dc.subject Women's magazine en_US
dc.subject Periodical studies en_US
dc.subject Die Boerevrou en_US
dc.subject Mabel Malherbe en_US
dc.subject Mediastudies en_US
dc.subject Nasionalisme en_US
dc.subject Tydskrifstudies en_US
dc.subject Volksmoederdiskoers en_US
dc.subject Vrouetydskrif en_US
dc.subject.lcsh Women's periodicals -- History en
dc.subject.lcsh Nationalism and feminism en
dc.subject.lcsh Nationalism in literature en
dc.title Ontstaan, bestuur en ontvangs van Die Boerevrou, die eerste Afrikaanse vrouetydskrif en_US
dc.title.alternative The establishment, management and reception of Die Boerevrou, the first Afrikaans journal for women en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record