dc.contributor.author |
Reinhardt, Carl Frederick (Charlie)
|
|
dc.contributor.author |
Truter, Wayne Frederick
|
|
dc.date.accessioned |
2013-07-11T06:52:34Z |
|
dc.date.available |
2013-07-11T06:52:34Z |
|
dc.date.issued |
2012-12 |
|
dc.description.abstract |
Dodder (genus Cuscuta) dek om en by 100 tot 170 parasitiese spesies wêreldwyd. Dit behoort aan die Convolvulaceae- plantfamilie. Dit kom oor die hele wêreld voor en is by gematigde, subtropiese en tropiese toestande aangepas. Die grootste spesiediversiteit kom egter voor in subtropiese en tropiese klimaatstreke.
Daar is om en by sestien inheemse dodderspesies
in Suid-Afrika. Ander volksname
vir dodder sluit in duiwelsnaaigaring en
warkruid. Die spesie kan slegs oorleef as ’n
parasitiese plant omdat die plant nie self
kan fotosinteer nie. Die plant is dus totaal
afhanklik van die gasheerplant vir water,
voeding en energie. Dit verklaar waarom
dodder so ’n negatiewe invloed op die groei
en ontwikkeling van gasheerplante het. |
en_US |
dc.description.librarian |
am2013 |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.veeplaas.co.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Reinhardt, C & Truter, W 2012, 'Dodder, die plantdoder - probleemplante (Deel 11)', Veeplaas, vol. 3, no. 11, pp. 58-59. |
en_US |
dc.identifier.issn |
2218-3604 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/21908 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
en_US |
dc.publisher |
Plaas Publishing |
en_US |
dc.rights |
Plaas Publishing |
en_US |
dc.subject |
Plantdoder |
en_US |
dc.subject |
Dodder (genus Cuscuta) |
en_US |
dc.title |
Dodder, die plantdoder - probleemplante (Deel 11) |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |