A comparison between formal debt administration and debt review : the pros and cons of these measures and suggestions for law reform (Part 2)

Show simple item record

dc.contributor.author Boraine, A. (Andre), 1957-
dc.contributor.author Van Heerden, C.M. (Corlia)
dc.contributor.author Roestoff, Melanie
dc.date.accessioned 2013-02-11T13:46:09Z
dc.date.available 2013-02-11T13:46:09Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Ongeveer ’n dekade gelede het die Departement van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling, na aanleiding van klagtes deur verbruikers oor die misbruik van die administrasieprosedure, ’n projek ter hervorming van hierdie prosedure van stapel gestuur. Hierdie projek is egter opgeskort vanweë ’n onafhanklike inisiatief van die Departement van Handel en Nywerheid om verbruikerswetgewing, wat in 2007 in die Nasionale Kredietwet 34 van 2005 gekulmineer het, te hervorm. Ongelukkig het die wetgewer met die invoering van die skuldhersieningsprosedure ingevolge die Nasionale Kredietwet ’n gulde geleentheid laat verbygaan om die reg insake skuldverligtingsmaatreëls behoorlik en volledig te hersien. Daarbenewens het die wetgewer ook nie die verhouding tussen skuldhersiening en ander bestaande skuldverligtingsmaatreëls, in die besonder administrasiebevele, behoorlik oorweeg nie. In die eerste gedeelte van hierdie artikel wat in 2012 De Jure 80 verskyn het is administrasie ingevolge die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 en skuldhersiening ingevolge die Nasionale Kredietwet geanaliseer om sodoende sekere positiewe en negatiewe aspekte rakende hierdie twee prosedures te identifiseer. In hierdie tweede gedeelte van die artikel word ’n vergelyking tussen administrasie en skuldhersiening gedoen en voorstelle ter regshervorming gemaak. Die skrywers doen aan die hand dat Suid-Afrika ’n volledige hersiening van sy huidige skuldherskeduleringsmaatreëls benodig en dat die wetgewer vir een enkele maatreël wat op alle skuldherskeduleringsgevalle van toepassing is, voorsiening moet maak. Na aanleiding van die vergelyking tussen administrasie en skuldhersiening belig die skrywers die hoofkwessies wat die wetgewer na hul mening in ag moet neem wanneer so ’n nuwe prosedure ontwerp word. af
dc.description.librarian am2013 en
dc.description.librarian ai2013
dc.identifier.citation Boraine, A, Van Heerden, C & Roestoff, M 2012, 'A comparison between formal debt administration and debt review : the pros and cons of these measures and suggestions for law reform (Part 2)', De Jure, vol. 45, no. 2, pp. 254-271. en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/21002
dc.language.iso en en
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en
dc.subject Debt review en
dc.subject Formal debt administration en
dc.subject Formele skuldadministrasie af
dc.subject Skuldhersiening af
dc.subject Law reform en
dc.subject Regshervorming af
dc.subject.lcsh Debt relief -- South Africa en
dc.subject.lcsh Credit -- Law and legislation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Administrative procedure -- South Africa en
dc.title A comparison between formal debt administration and debt review : the pros and cons of these measures and suggestions for law reform (Part 2) en
dc.title.alternative Vergelyking tussen formele skuldadministrasie en skuldhersiening – die voor- en nadele van hierdie maatreëls en voorstelle vir regshervorming af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record