Sustainable development and the culture of uBuntu

Show simple item record

dc.contributor.author Church, Jacqueline
dc.date.accessioned 2013-02-08T06:35:40Z
dc.date.available 2013-02-08T06:35:40Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract Volhoubare ontwikkeling en die bewaring van die omgewing is nie een en dieselfde begrip nie. In die lig van die historiese agtergrond van die ontwikkeling van die begrip, word dit verstaan dat dit ten minste die sentrale elemente van “intergenerational and intragenerational” ekwiteit beliggaam en behels die integrasie van die drie pilare van volhoubare ontwikkeling, naamlik ekonomiese groei, die bewaring van die omgewing en sosiale ekwiteit. Hierdie artikel doen aan die hand dat kultuur as ’n vierde pilaar in die volhoubare ontwikkeling vergelyking bygevoeg moet word en kennis moet hiervan geneem word in enige poging om volhoubare ontwikkeling teweeg te bring. Die inheemse reg kultuur is in die konteks van ’n multikulturele samelewing in Suid-Afrika verseker, en moet daarom in ag geneem word in die volhoubare ontwikkeling-dialoog. Daar word voorgestel dat omdat ubuntu die kern inheemse waarde-sisteem beliggaam, dit ’n betekenisvolle rol in die bereiking van volhoubare ontwikkeling kan speel. Die idee van ubuntu word bespreek sowel as die rol wat dit alreeds in die ontwikkeling van die reg in Suid-Afrika vertolk het. Omdat kultuur sosiale gedrag inlig, moet strategieë om volhoubare ontwikkeling te implementeer in lyn wees met die heersende waardes van die betrokke gemeenskap. Terwyl dit kan werk in ’n homogene samelewing, kan daar moontlik probleme ontstaan waar daar ’n multikulturele samelewing is soos die van Suid-Afrika en hier word dit voorgestel dat harmonisering ’n oplossing mag bied. Die konsep van volhoubare ontwikkeling soos wat dit ontwikkel het moet nie geneer word nie maar moet ingelig en verryk word deur die inheemse filosofie van ubuntu. Nie alleen sou dit in die belang van volhoubare ontwikkeling dien nie, maar dit sou ook polities dienstig wees indien volhoubare ontwikkeling die Westerse sowel as die Afrika etos reflekteer en dit sou in lyn wees met die visie wat in die aanhef tot die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 vervat is: ‘Ons, die mense van Suid-Afrika, ... Glo dat Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon, verenig in ons verskeidenheid.’ af
dc.description.librarian am2013 en
dc.description.librarian ai2013
dc.description.uri http://www.dejure.up.ac.za/ en
dc.identifier.citation Church, J 2012, 'Sustainable development and the culture of uBuntu', De Jure, vol. 45, no. 2, pp. 511-531. en
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/20976
dc.language.iso en en
dc.publisher Pretoria University Law Press (PULP) en
dc.rights Pretoria University Law Press (PULP) en
dc.subject Volhoubare ontwikkeling af
dc.subject.lcsh Sustainable development -- South Africa en
dc.subject.lcsh Sustainable development -- Law and legislation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Sustainable development -- Social aspects -- South Africa en
dc.subject.lcsh Ubuntu (Philosophy) en
dc.subject.lcsh Culture and law en
dc.subject.lcsh Politics and culture en
dc.subject.lcsh Multiculturalism -- South Africa en
dc.title Sustainable development and the culture of uBuntu en
dc.title.alternative Volhoubare ontwikkeling en die kultuur van uBuntu af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record