dc.contributor.author |
Janse van Rensburg, Winia
|
|
dc.contributor.author |
Van Niekerk, Loriaan
|
|
dc.date.accessioned |
2012-12-12T11:58:57Z |
|
dc.date.available |
2012-12-12T11:58:57Z |
|
dc.date.issued |
2012 |
|
dc.description.abstract |
Die doel van die artikel was om die resultate van ’n kritiese ontleding gedoen
op die duidelikheid sowel as waarde toegevoeg vir belastingpligtiges in die
mynbedryf, met die toevoeging van artikel 15A tot die Inkomstebelastingwet,
weer te gee. ’n Literatuurstudie is gedoen wat die verskille tussen wat “’n
proses van myn” teenoor “’n proses van vervaardig” sou behels, ondersoek
het. Die artikel lig voorts die feit uit dat in werklikheid die myn van ’n
mineraal en die daaropvolgende vervaardiging van die mineraal in iets nuuts
heel dikwels as deel van ’n aaneenlopende proses plaasvind, wat dikwels
moeilik onderskeidbaar is van mekaar (soos prominent uitgewys is in die
saak van CSARS v Foskor [2010] 3 All SA 594 (SCA)). Die literatuurstudie het
gefokus op die relevante artikels van die Inkomstebelastingwet, sowel as
relevante regspraak, met die hooffokus op CSARS v Foskor. Daar is gevind
dat, ten spyte van die toevoeging van artikel 15A tot die
Inkomstebelastingwet, (’n artikel wat pertinent toegevoeg is tot die wet as ’n
direkte gevolg van die probleme deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens in
CSARS v Foskor ondervind), is die onderskeid tussen die begrippe “proses
van myn” teenoor “proses van vervaardig” steeds onduidelik. Presies
wanneer iets “gewin” word as deel van ’n mynproses is steeds onduidelik.
Die artikel stel voor dat die term “gewin”, wat tans slegs deel vorm van die
omskrywing van “mynbou” in artikel 1 van die Inkomstebelastingwet, apart omskryf moet word in artikel 1 van die Inkomstebelastingwet. Hierdie artikel
dui dat ’n die toevoeging van ‘n omskrywing vir “gewin” ’n wesenlike bydrae
sal lewer tot die waarde wat artikel 15A werklik toevoeg, aangesien artikel
15A net van toepassing is op belastingpligtiges wat mynboubedrywighede
beoefen. Anders gestel, slegs waar 'n belastingpligtige seker is dat in
werklikheid “mynbou” beoefen word, is die toepassing en riglyne verskaf in
artikel 15A van die Inkomstebelastingwet, soos deur die wetgewer beoog is,
van toepassing op die belastingpligtige. Wanneer dit dus makliker is om te
bepaal of die belastingpligtige in werklikheid “mynbou” beoefen, deur
“gewin” vir ’n mynbouproses apart te omskryf, sal dit duideliker wees om te
bepaal of artikel 15A van die Inkomstebelastingwet op die belastingpligtige
van toepassing is. |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.dejure.up.ac.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Janse van Rensburg, W & Van Niekerk, L 2012, 'Where does mining stop and manufacturing commence? A critical analysis of section 15A of the Income Tax Act', De Jure, vol. 45, no. 1, pp. 143-160. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/20802 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.rights |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.subject |
Section 15A of the Income Tax Act |
en_US |
dc.subject |
Artikel 15A van die Inkomstebelastingwet |
en_US |
dc.subject |
Mining |
en_US |
dc.subject |
Mynbou |
en_US |
dc.subject |
Manufacturing |
en_US |
dc.subject |
Vervaardiging |
en_US |
dc.title |
Where does mining stop and manufacturing commence? A critical analysis of section 15A of the Income Tax Act |
en_US |
dc.title.alternative |
Waar eindig mynbou en waar begin vervaardigiging? ’n Kritiese ontleding van artikel 15A van die Inkomstebelastingwet |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |