dc.contributor.author |
Boraine, A. (Andre), 1957-
|
|
dc.contributor.author |
Van Heerden, C.M. (Corlia)
|
|
dc.contributor.author |
Roestoff, Melanie
|
|
dc.date.accessioned |
2012-12-12T11:05:53Z |
|
dc.date.available |
2012-12-12T11:05:53Z |
|
dc.date.issued |
2012 |
|
dc.description.abstract |
Ongeveer ’n dekade gelede het die Departement van Justisie en
Konstitusionele Ontwikkeling, na aanleiding van klagtes deur verbruikers oor
die misbruik van die administrasieprosedure, ’n projek ter hervorming van
hierdie prosedure van stapel gestuur. Hierdie projek is egter opgeskort
vanweë ’n onafhanklike inisiatief van die Departement Handel en Nywerheid
om verbruikerswetgewing, wat in 2007 op die Nasionale Kredietwet 34 van
20051 uitgeloop het, te hervorm. Ongelukkig het die wetgewer met die
invoering van die skuldhersieningsprosedure ingevolge die Nasionale
Kredietwet 34 van 2005 ’n gulde geleentheid laat verbygaan om die reg
insake skuldverligtingsmaatreëls behoorlik en volledig te hersien.
Daarbenewens het die wetgewer ook nie die verhouding tussen
skuldhersiening en ander bestaande skuldverligtingsmaatreëls, in die
besonder administrasiebevele, behoorlik oorweeg nie. Die doel van hierdie
eerste gedeelte van die artikel is dus om administrasie ingevolge die Wet op
Landdroshowe 32 van 1944 en skuldhersiening ingevolge die Nasionale
Kredietwet 34 van 2005 te ontleed en sodoende sekere positiewe en
negatiewe aspekte rakende hierdie twee prosedures te identifiseer. In die
tweede gedeelte van die artikel word ’n vergelyking tussen administrasie en
skuldhersiening gedoen en voorstelle ter regshervorming gemaak. Die
skrywers doen aan die hand dat Suid-Afrika ’n volledige hersiening van sy
huidige skuldherskeduleringsmaatreëls benodig en dat die wetgewer vir een
enkele maatreël wat op alle skuldherskeduleringsgevalle van toepassing is,
voorsiening moet maak. Na aanleiding van die vergelyking tussen
administrasie en skuldhersiening belig die skrywers die hoofpunte wat die
wetgewer na hul mening in ag moet neem wanneer so ’n nuwe prosedure
ontwerp word. |
en_US |
dc.description.uri |
http://www.dejure.up.ac.za/ |
en_US |
dc.identifier.citation |
Boraine, A, Van Heerden, C & Roestoff, M 2012, 'A comparison between formal debt administration and debt review – the pros and cons of these measures and suggestions for law reform (Part 1)', De Jure, vol. 45, no. 1, pp. 80-103. |
en_US |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/20784 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.rights |
Pretoria University Law Press (PULP) |
en_US |
dc.subject |
Debt review |
en_US |
dc.subject |
Formal debt administration |
en_US |
dc.subject |
Formele skuldadministrasie |
en_US |
dc.subject |
Skuldhersiening |
en_US |
dc.subject |
Law reform |
en_US |
dc.subject |
Regshervorming |
en_US |
dc.title |
A comparison between formal debt administration and debt review – the pros and cons of these measures and suggestions for law reform (Part 1) |
en_US |
dc.title.alternative |
Vergelyking tussen formele skuldadministrasie en skuldhersiening – die voor- en nadele van hierdie maatreëls en voorstelle vir regshervorming |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |