Debasement of the core idea of a trust and the need to protect third parties

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Linde, Anton
dc.date.accessioned 2012-10-16T07:10:18Z
dc.date.available 2012-12-31T00:20:04Z
dc.date.issued 2012
dc.description.abstract In reeks beslissings sedert 2004, beklemtoon die howe die belangrikheid daarvan om basiese trustbeginsels na te kom in sowel die totstandkoming as die administrasie van trusts. In Parker verduidelik die Hoogste Hof van Appèl dat die howe self in toepaslike gevalle moet toesien dat die basiese trust-idee nie misbruik of ondergrawe word nie. Dit kan bereik word deur die gebruik van metodes en geskikte regshulp van toepassing op elke individuele saak. Hierdie bydrae bespreek die beslissing in Van der Merwe NO v Hydraberg Hydraulics CC; Van der Merwe v Bosman, wat in effek die eerste saak was waarin die hof bereid was om die “sluier van die trust te lig”, maar die aangeleentheid nie end-uit kon deurvoer nie, vanweë die vereistes van artikel 2(1) van die Wet op Vervreemding van Grond 68 van 1981. Dit stel die vraag aan die orde of die hof in Van der Merwe tot ander beslissing kon gekom het. en_US
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation Van der Linde, A 2012, 'Debasement of the core idea of a trust and the need to protect third parties', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 75, no. 3, pp. 371-388. en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/20175
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Idea of a trust en_US
dc.subject Trust-idee en_US
dc.subject Third party protection en_US
dc.subject Derde party beskerming en_US
dc.title Debasement of the core idea of a trust and the need to protect third parties en_US
dc.title.alternative Ondergrawing van die basiese trust-idee en die behoefte om derde partye te beskerm en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record