dc.contributor.author |
Hugo, Elsbeth
|
|
dc.date.accessioned |
2012-09-27T11:20:38Z |
|
dc.date.available |
2013-05-30T00:20:03Z |
|
dc.date.issued |
2011 |
|
dc.description.abstract |
Rykie Pienaar het geglo en haar beywer daarvoor dat Klasmusiek op dieselfde vlak as ander skoolvakke, en met dieselfde toewyding effektief onderrig moet word. Omdat Klasmusiek dikwels nie so doeltreffend as ander vakke onderrig was nie, en nie dieselfde aansien as ander skoolvakke geniet het nie, is die potensiaal daarvan om kinders se selfbeeld, selfdissipline en samehorigheid te ontwikkel, nie ten volle ontgin nie. Deur saam te sing leer kinders om aktief te luister en om beter te konsentreer. |
af |
dc.description.librarian |
gm2012 |
en |
dc.description.uri |
http://www.journals.co.za/ej/ejour_musicus.html |
en |
dc.identifier.citation |
Hugo, E 2011, 'Rykie Pienaar se passievolle bydrae tot musiekopvoeding in Suid-Afrika', Musicus, vol. 39, no. 1, pp. 91-92. |
af |
dc.identifier.issn |
0256-8837 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/19913 |
|
dc.language.iso |
Afrikaans |
af |
dc.publisher |
Unisa Press |
en |
dc.rights |
Unisa Press |
en |
dc.subject |
Suid-Afrika |
af |
dc.subject |
Pienaar, Rykie, 1929- |
en |
dc.subject |
Musiekopvoeding |
af |
dc.subject.lcsh |
Music -- Instruction and study -- South Africa |
en |
dc.title |
Rykie Pienaar se passievolle bydrae tot musiekopvoeding in Suid-Afrika |
af |
dc.type |
Article |
en |