Onrus en geweld : 2011

Show simple item record

dc.contributor.author Du Plessis, Willemien (Wilhelmina), 1958-
dc.contributor.author Pienaar, Juanita (Juanita Magrietha), 1965-
dc.contributor.author Olivier, N.J.J. (Nicolaas Johannes Jacobus)
dc.date.accessioned 2012-08-02T12:43:13Z
dc.date.available 2012-08-02T12:43:13Z
dc.date.issued 2011
dc.description.abstract Die SAPD se 2010/2011 Misdaadsverslag van 8 September 2011 stel dat 2 071 487 ernstige misdade in 2010/11 geregistreer is. Die getal weerspieël 'n afname in die regering se teiken (daar was â??n 2.4% afname in vergelyking met die 2 121 887 ernstige misdade wat in die vorige finansiële jaar geregistreer was). Die verhouding ernstige misdade per 100 000 mense het met 3.7% afgeneem (van 4 302.1 tot 4 143.6). Meeste misdaadsyfers van die 2010/11 finansiële jaar het, in vergelyking met die 2009/10 finansiële jaar, gedaal (die volgende ratio statistieke dien as voorbeelde: moord met 6.5%, poging tot moord met 12.2%, roof met verswarende omstandighede met 12%, diefstal van 'n motor of motorfiets met 11.3% en winkeldiefstal met 12.7%). Daar was egter ook 'n aantal misdade wat toegeneem het in hierdie tydperk (bv diefstal uit of van 'n motor met 0.4%, dwelmverwante misdade met 10.2% en bestuur onder die invloed van drank of dwelms met 4.5%). Motorkapings het met 23.6% afgeneem, besigheidsroof het met 0.9% toegeneem terwyl huisroof 'n afname van 10.1% getoon het. Vir die eerste keer sedert SAPD in 1995 tot stand gekom het, het die moordsyfer gedaal tot onder die 16 000 merk. In die 1995/6 finansiële jaar was 26 887 moorde gerapporteer, en in 2010/11 15 940 ('n 40.7% afname, oftewel 'n ratio afname van 53.2%). Dit beteken dat moord afgeneem het met 50% nieteenstaande populasiegroei en verstedeliking, en kan toegeskryf word aan hoë vlakke van sigbare polisiëring, die afname in roof, asook die inhegtenisneming van rowers. Die hoogste ratio gerapporteerde moorde tydens 2010/11 was aangeteken in die Oos Kaap, gevolg deur die Wes Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat. Ten opsigte van seksuele misdrywe, was die meeste sake gerapporteer in die Wes-Kaap, gevolg deur die Vrystaat en Noord-Kaap. In hierdie aantekening word maatreëls en hofsake ten aansien waarheid en versoening, veiligheidsdienste, wapens en terrorisme bespreek. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.identifier.citation Du Plessis, W, Pienaar, J & Olivier, N 2011, 'Onrus en geweld : 2011', SA Publiekreg/SA Public Law, vol. 26, no. 2, pp. 510-522. af
dc.identifier.issn 0258-6568
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/19533
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher The Verloren van Themaat Centre for Public Law Studies, UNISA en_US
dc.rights The Verloren van Themaat Centre for Public Law Studies, UNISA en_US
dc.subject Onrus af
dc.subject Geweld af
dc.subject.lcsh Secret service -- South Africa en
dc.subject.lcsh Criminal investigation -- South Africa en
dc.subject.lcsh Police -- South Africa -- Attitudes en
dc.subject.lcsh Violence -- South Africa en
dc.subject.lcsh Anxiety -- South Africa en
dc.subject.lcsh Public safety -- South Africa en
dc.subject.lcsh Race relations -- South Africa en
dc.subject.lcsh Reconciliation -- South Africa en
dc.title Onrus en geweld : 2011 af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record