S.V. Petersen se poësie van verwantskap

Show simple item record

dc.contributor.author Willemse, Hein (Heinrich Stephen Samuel)
dc.date.accessioned 2012-05-08T06:11:39Z
dc.date.available 2012-05-08T06:11:39Z
dc.date.issued 2011
dc.description.abstract Die artikel ondersoek met verwysing na enkele protesgedigte ‘n durende spanning in die poësie-oeuvre van S.V. Petersen, naamlik sy verhouding met sy “landgenoot met die ligte vel […] oor wie (hy) wroeg”. Ten aanvang word die ondersoek gerig op aspekte van taalverwantskap, daarna volg vrae oor die vormlike aspekte van sy poësie en laastens kom die verwantskapstema in sy oeuvre aan bod. Die basiese teoretiese aanname berus op Bakhtinaanse insigte en word aangevul met tersaaklike herkonstruktiewe kommentaar op die sosiale omgewing waarin die gedigte ontstaan het. Die vanselfsprekendheid van Petersen se Afrikaanse digterskap word in heroënskou geneem veral omdat die sosiale en politieke omstandighede in die 1940’s daarvoor ongunstig was. Vervolgens word taalregister as ‘n simboliese handeling bespreek waarna in enkele gedigte die ontwikkeling van die verwantskapidee oor die loop van veertig jaar agterhaal word. Dit blyk dat die aanmoediging van dosente en ouer medeskrywers, ‘n simpatieke uitgewery, sy Afrikaanse jeug en bes moontlik Petersen se behoudende politieke ingesteldheid beslag aan sy taalkeuse gegee het, terwyl sy poëtiese beskouing van verwantskap ontwikkel het vanaf vervreemding, gebrokenheid en verwyt tot ontnugtering en by die ouer, ryper digter tot optimisme. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.identifier.citation Willemse, HSS 2011, 'S.V. Petersen se poësie van verwantskap', Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans, vol. 17, no. 2, pp. 1-20. en_US
dc.identifier.issn 1022-6966 (print)
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/18712
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en_US
dc.rights Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en_US
dc.subject Afrikaanse protespoësie af
dc.subject Kleurpolitiek af
dc.subject Ontnugtering af
dc.subject Vervreemding af
dc.subject Verwantskap af
dc.subject.lcsh Petersen, S. V. (Sydney Vernon), 1914-1987 -- Criticism and interpretation en
dc.subject.lcsh Political poetry en
dc.subject.lcsh Afrikaans poetry en
dc.subject.lcsh Protest poetry, Afrikaans en
dc.subject.lcsh Ethnic relations -- Poetry en
dc.title S.V. Petersen se poësie van verwantskap af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record