Prakties-teologiese riglyne vir die drie kategorieë van visuele prediking

Show simple item record

dc.contributor.author Van Tonder, Barend Jacobus
dc.date.accessioned 2012-01-31T06:25:09Z
dc.date.available 2012-01-31T06:25:09Z
dc.date.issued 2011-12-09
dc.description.abstract Met die verskyning van die TV-medium binne die Suid-Afrikaanse milieu in die laat sestigerjare en vroeë sewentigerjare (vgl. Barnard 2009:192), het ’n nuwe wyse van kommunikasie die lig gesien. Grotendeels het dit meegebring dat die kommunikasiemedium van die woord deur die kommunikasiemedium van die beeld vervang is (vgl. Sweet 1999:200).Visuele kommunikasie het die mees ingrypende verskuiwing geword wat oor die afgelope vyf dekades plaasgevind het. Uiteraard het dit ‘n nuwe generasie na vore gebring, wat as die visuele generasie bekend staan, en binne die visuele taalkode kommunikeer. Visuele uitbeelding word in hierdie artikel gestel as ‘n legitieme vorm van homiletiese aanbieding naas die oratoriese aanbieding van die prediking. In hierdie artikel word drie kategoriee van visuele prediking word geidentifiseer, naamlik, (1) die visuele beeldpreek, (2) die visuele uitbeeldingspreek en die (3) visuele verbeeldingspreek. Praktiese riglyne vir elke vorm van visuele prediking word in hierdie artikel ontwikkel, sodat die visuele geletterdheid van die prediker kan verhoog. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.description.uri http://www.ve.org.za en_US
dc.identifier.citation Van Tonder, B.J., 2011, ‘Prakties-teologiese riglyne vir die drie kategorieë van visuele prediking’, Verbum et Ecclesia 32(1), Art. #388, 11 pages. http://dx.doi. org/10.4102.ve32i1.388 af
dc.identifier.issn 1609-9982
dc.identifier.other 10.4102.ve32i1.388
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/17942
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher OpenJournals Publishing en_US
dc.rights © 2011. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License. en
dc.subject Visuele prediking af
dc.subject Visuele uitbeelding af
dc.subject.lcsh Preaching -- Audio-visual aids en
dc.subject.lcsh Theology, Practical -- Audio-visual aids en
dc.subject.lcsh Communication -- Religious aspects -- Christianity en
dc.subject.lcsh Visual communication en
dc.title Prakties-teologiese riglyne vir die drie kategorieë van visuele prediking af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record