Is the prosecuting authority under South African law politically independent? An investigation into the South African and analogous models

Show simple item record

dc.contributor.author De Villiers, Wium P.
dc.date.accessioned 2012-01-11T06:14:58Z
dc.date.available 2012-01-11T06:14:58Z
dc.date.issued 2011
dc.description.abstract Die leerstuk van skeiding van magte is by implikasie ’n basiese beginsel in die Suid- Afrikaanse grondwetlike bestel. Die leerstuk vind sy beslag in die strukture en funksies van die verskillende staatsorgane en hul onderskeie interafhanklikheid. ’n Kenmerk van dié bestel is die skepping van ’n onafhanklike nasionale vervolgingsgesag ingevolge artikel 179 van die Grondwet. Maar dit is veral gebeure soos die afdanking van die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Advokaat Vusi Pikoli, wat vrae laat onstaan het oor die vermeende politieke onafhanklikheid van die vervolgingsgesag. ’n Mens kan met reg vra of politieke oorwegings oor politieke onafhanklikheid geseëvier het. Ek bespreek die grondwetlike en statutêre bepalings wat die struktuur van die vervolgingsgesag in Suid-Afrika daarstel, ondersoek die institusionele modelle in Kanada en Australië ingevolge waarvan die vervolgingsgesag in dié lande funksioneer en verwys na ’n internasionale standaard vir vervolging. Ek vergelyk die modelle en kom tot die gevolgtrekking dat die Suid-Afrikaanse model goed met die ander modelle vergelyk, maar dat daar ’n belangrike verskil is wat ruimte vir die afdanking van Advokaat Pikoli geskep het. Ek bespreek die rol van ’n aanklaer en neem lesse in die Amerikaanse reg geleer in ag. Ek stel ten laaste ’n model voor wat die beste in ons huidige politieke klimaat sal kan funksioneer. af
dc.description.librarian nf2012 en
dc.description.uri http://www.lexisnexis.co.za en_US
dc.identifier.citation De Villiers, WP 2011, 'Is the prosecuting authority under South African Law politically independent? An investigation into the South African and analogous models', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 2, pp. 247-263. en
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/17739
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis. This article is embargoed by the publisher until June 2012. en
dc.subject Prosecuting authority en
dc.subject South African law en
dc.subject Vervolgingsgesag af
dc.subject Suid-Afrikaanse reg af
dc.subject Analogous models en
dc.subject Analoë modelle af
dc.subject.lcsh Prosecution -- South Africa -- Decision making en
dc.subject.lcsh Law -- South Africa -- Interpretation and construction en
dc.subject.lcsh Judicial independence -- South Africa en
dc.title Is the prosecuting authority under South African law politically independent? An investigation into the South African and analogous models en
dc.title.alternative Is die vervolgingsgesag ingevolge die Suid-Afrikaanse reg onafhanklik? ’n Ontleding van die Suid-Afrikaanse en analoë modelle af
dc.type Article en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record