-
Breytenbach, Johan Hendrik
(University of Pretoria, 1991)
Die historikus maak 'n rekonstruksie van die geskiedenis op
die fondament van betroubare historiese getuienis. Dit word
gelewer deur dokumente en monumente uit die verlede. Die aard
van die dokument wat getuienis lewer, ...