Van der Linde, Hugo Hendrik
(University of Pretoria, 2006-10-26)
Afrikaans: Die eenheid van die kerk is 'n skriftuurlike werklikheid. Hierdie eenheid is nie alleen 'n geestelike eenheid nie, maar moet ook uitgroei tot 'n konkrete, sigbare eenheid. Die NG Kerkfamilie in Suid-Afrika worstel ...