Zulu v Zulu 2008 4 SA 12 (D) : vermoënsregtelike gevolge van ’n putatiewe huwelik

Show simple item record

dc.contributor.author Van Schalkwyk, L.N. (Llewelyn Neil), 1952-
dc.date.accessioned 2010-03-01T09:19:43Z
dc.date.available 2010-03-01T09:19:43Z
dc.date.issued 2009
dc.description.abstract Die putatiewe huwelik is ’n erkende en bekende instelling wat in die huweliksreg voorkom. Die onderwerp kom egter nie gereeld in besliste of eerder gerapporteerde sake voor nie. Ons het egter in Fabruarie vanjaar die nog ongerapporteerde saak van Zulu v Zulu. Die beslissing gaan oor die vermoënsregtelike gevolge van ’n putatiewe huwelik en verdien in hierdie sin met die eerste oogopslag nie vermelding nie, maar by nadere beskouing bring hierdie beslissing verandering ten aansien van die bestaande regsposisie ten opsigte van hierdie aangeleentheid wat dit besprekingswaardig maak. en_US
dc.identifier.citation Van Schalkwyk, LN 2009, 'Zulu v Zulu 2008 4 SA 12 (D) : Vermoënsregtelike gevolge van ’n putatiewe huwelik', De Jure, vol. 1, no. 42, pp. 200-206. [ www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1466-3597
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/13264
dc.language.iso Afrikaans en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Putatiewe huwelik en_US
dc.subject.lcsh Marriage law -- South Africa en_US
dc.title Zulu v Zulu 2008 4 SA 12 (D) : vermoënsregtelike gevolge van ’n putatiewe huwelik en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record