Teologiekroniek : die kerk en ekonomiese globalisering

Show simple item record

dc.contributor.author De Villiers, D.E. (Dawid Etienne)
dc.date.accessioned 2009-09-14T05:59:22Z
dc.date.available 2009-09-14T05:59:22Z
dc.date.issued 2001
dc.description.abstract Die kerk kan die huidige debat oor ekonomiese globalisering nie ignoreer nie. Die debat het nie net te doen met die suiwer ekonomiese vraag of dit die mees effektiewe ekonomiese stelsel is waaroor ons tans beskik nie. Dit gaan ook oor die morele vraag of dit bydra tot groter geregtigheid in die wereld en of dit eerder groter ekonomiese ongelykheid en armoede bevorder. En dit gaan ook oor die vraag wat die taak van die kerk is ten aansien van ekonomiese globalisering en die uitwerking daarvan. Dit is onmoontlik om in hierdie kroniek volledige antwoorde op hierdie twee vrae te kry. Daar word eerder aanvoorwerk gedoen vir 'n deeglike en omvattende kerklike debat oor ekonomiese globalisering. Eers word probeer om vas te stel wat ekonomiese globalisering is en wat die faktore is wat daartoe bygedra het. Daarna word aandag gegee aan die uitwerking van ekonomiese globalisering. Ten slotte word verskillende vlakke onderskei waarop die kerk betrokke sou kon raak om die negatiewe uitwerking van ekonomiese globalisering te verlig. af
dc.description.uri http://explore.up.ac.za/record=b1525162 en_US
dc.identifier.citation De Villiers, DE 2001, 'Teologiekroniek - Die kerk en ekonomiese globalisering', Verbum et Ecclesia, vol. 22, no. 2, pp. 465-477. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_verbum.html] af
dc.identifier.issn 1609-9982
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/11248
dc.language.iso Afrikaans af
dc.publisher Faculty of Theology, University of Pretoria en_US
dc.rights Faculty of Theology, University of Pretoria en_US
dc.subject Economic globalization en
dc.subject.lcsh Theology en
dc.subject.lcsh Church and social problems en
dc.subject.lcsh Globalization -- Religious aspects en
dc.subject.lcsh Mission of the church en
dc.title Teologiekroniek : die kerk en ekonomiese globalisering af
dc.type Article af


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record