The vicissitudes of the application of postliminium to movable property in 17th century international law

Show simple item record

dc.contributor.author Thomas, P.J. (Philippus Johannes)
dc.date.accessioned 2009-06-04T09:20:43Z
dc.date.available 2009-06-04T09:20:43Z
dc.date.issued 2008-05
dc.description.abstract Die Romeinse reg het persone en sake wat deur die vyand gevang of as oorlogsbuit geneem is, in hul oorspronklike regsposisie herstel wanneer die persone en/of sake weer in Romeinse hande geval het. Ten aansien van roerende sake was toepassing van die reg van terugkeer egter beperk tot sekere sake: oorlogs- en vragskepe, slawe, perde, muile en esels. Kaser noem as kriterium dat die sake vir oorlogvoering belangrik moes gewees het. In die artikel word die hipotese gestel dat die sake se waarde asook die feit dat hul uitgeken kon word, deurslaggewend was. De Groot het in sy De jure belli ac pacis die stelling gemaak dat postliminium ten aansien van roerende sake verdwyn het. Van Bynkershoek volg hom op hierdie punt, maar albei skrywers het nuwe reëls met betrekking tot oorlogsbuit oorgeneem om skade vir die Hollandse handelsvloot te beperk. Die wetgewing van die State-Generaal op hierdie gebied asook die internasionale verdrae toon egter aan dat die spore van postliminium moeilik uitgewis kon word. en_US
dc.identifier.citation Thomas, PJ 2008, 'The vicissitudes of the application of postliminium to movable property in 17th century international law', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 71, no. 2, pp. 272-286. [www.lexisnexis.co.za] en_US
dc.identifier.issn 1682-4490
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/10349
dc.language.iso en en_US
dc.publisher LexisNexis en_US
dc.rights LexisNexis en_US
dc.subject Postliminium en_US
dc.subject 17th Century international law en_US
dc.subject Moveable property en_US
dc.subject.lcsh Postliminy en_US
dc.subject.lcsh Internationa law -- 17th century en_US
dc.subject.lcsh Property -- International law en_US
dc.title The vicissitudes of the application of postliminium to movable property in 17th century international law en_US
dc.type Article en_US


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record