dc.contributor.author |
Vettori, Stella
|
|
dc.date.accessioned |
2009-05-21T12:49:42Z |
|
dc.date.available |
2009-05-21T12:49:42Z |
|
dc.date.issued |
2008 |
|
dc.description.abstract |
In omstandighede waar ’n werknemer kan bewys dat hy of sy ’n “redelike verwagting”
gekoester het dat die werkgewer sy of haar vastetermyndienskontrak
sou hernu op dieselfde of sootgelyke voorwaardes en die werkgewer versuim
om die kontrak sodanig te hernu, bepaal die Suid-Afrikaanse wetgewing dat die
werkgewer se versuim ’n ontslag daarstel. Die bewyslas rus dan op die werkgewer
om te bewys dat die ontslag billik was. Aangesien wat redelik is nie presies
omskryf kan word nie, en altyd bepaal moet word met inagneming van die
omringende omstandighede van elke saak, is die Suid-Afrikaanse reg met onsekerheid
met betrekking tot vastetermyn-dienskontrakte omhul. Dit het uiteenlopende
beslissings in die regspraak tot gevolg sowel as ’n gebrek aan regsekerheid.
Hierdie onsekerheid gee verder aanleiding tot weerstand teen litigasie by
vastetermynwerknemers wat ontevrede is omdat die werkgewer nie hul vastetermyndienskontrakte
hernu het nie.
Alhoewel die Mosambiekse wetgewing in sekere opsigte meer regsekerheid
verskaf, is daar nogtans tekortkominge wat aangespreek moet word. Die doel
van hierdie artikel is om die ooreenkomste en verskille in die Suid-Afrikaanse
en Mosambiekse wetgewing wat vastetermyndienskontrakte reguleer uit te lig,
sowel as moontlike tekortkominge en die praktiese gevolge daarvan te ondersoek. |
en_US |
dc.identifier.citation |
Vettori, S 2008, 'Fixed-term contracts : a comparative analysis of the Mozambican and South African legislation', De Jure, vol. 2, pp. 371-382. [www.lexisnexis.co.za] |
en_US |
dc.identifier.issn |
1466-3597 |
|
dc.identifier.uri |
http://hdl.handle.net/2263/10090 |
|
dc.language.iso |
en |
en_US |
dc.publisher |
LexisNexis |
en_US |
dc.rights |
LexisNexis |
en_US |
dc.subject |
Fixed-term contracts |
en_US |
dc.subject.lcsh |
Employees -- Dismissal of -- Law and legislation -- South Africa |
en_US |
dc.subject.lcsh |
Labor contract -- South Africa |
en_US |
dc.title |
Fixed-term contracts : a comparative analysis of the Mozambican and South African legislation |
en_US |
dc.title.alternative |
Vastetermyndienskontrakte : 'n vergelykende studie tussen die Suid-Afrikaanse en Mosambiekse wetgewing |
en_US |
dc.type |
Article |
en_US |