Browsing Gerard Moerdyk Collection by Issue Date

Browsing Gerard Moerdyk Collection by Issue Date

Sort by: Order: Results:

  • Moerdyk, Gerard; Moerdijk, Gerard (Building 4 (ii), December 1918, 1918-12)
    Article by Gerhard Moerdijk on the practice of cremation for funeral purposes.
  • (Die Burger, 1919)
    Bespreking van Moerdijk se publikasie "Kerkgebouwe vir Suidafrika" (ca. 1919)waarin die kontras tussen die praktiese en estetiese aspekte van kerkbou in Suid-Afrika uitgelig word.
  • Vrystater (Die Burger, 1920)
    Koerantberig oor 'n voorlesing met skyfies wat Moerdijk in Bloemfontein aangebied het oor argitektuur in die algemeen en die benarde toestand van Suid-Afrikaanse argitektuur spesifiek.
  • Unknown (1920)
  • Unknown (Die Burger, 1920)
    'n "Voorskou" van 'n artikel deur Moerdijk, beplan vir die sg Nuwejaarsnommer van die Burger, waarin die belangrikheid en die gehalte van die bouwerk van ons voorouers beklemtoon word
  • Unknown (The Friend, 1920)
    Report on a lecture by Gerard Moerdijk in which he stresses the importance of grounding a country's architecture in its culture.
  • Muller, P.J.; Aenmey, D.A. (1920)
    'n Kennisgewing deur die gesamentlike sekretarisse van die Klerksdorp Dingaansdag Feeskomitee waarin 'n beroep gedoen word vir bydraes om die beplande Vrouemonument te finansier. Moerdijk sou optree as een van die sprekers ...
  • Unknown (Die Volkstem, 1920)
    'n Koerantberig oor Gerard Moerdijk se lesing oor "Afrikaanse" argitektuur, in Pretoria aangebied op uitnodiging van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Taal, Lettere en Kuns.
  • Moerdijk, Gerard (De Volkstem, 1920-04-30)
    'Kerkgebouwe' is die naam van 'n monografie wat geskryf is deur Moerdijk, G. 'n argitek van die Transvaal.
  • Unknown (De Spectator, 1920-05-07)
    Bespreking van Gerard Moerdijk se kort boek oor die konstruksie van oorspronklike kerkgeboue in Suid-Afrika. Dit titel van Moerdijk se boek : "Kerkgeboue vir Suidafrika".
  • Unknown (1920-07-20)
    'n Berig oor Klerksdorp, geskryf deur "ons korrespondent". Melding word gemaak van die beplande vrouemonument en Moerdijk se betrokkenheid. Inligting oor die dorp se sosiale en ekonomiese omstandighede (1920)word ook verstrek.
  • Malan, J.H. (Volksblad, 1921-01-25)
    Koerantberig in die Volksblad van 25 Nov. 1921 waarin die skrywer sy blydskap uitspreek dat daar hoop op 'n vernuwing in die Suid-Afrikaanse argitektuur bestaan, teweeg gebring deur Gerard Moerdijk.
  • Moerdijk, Gerard; Moerdyk, Gerard (Die Banier, 1921-02)
    AFRIKAANS: Artikel deur Gerard Moerdyk oor die belangrikheid en waarde van nasionale gedenktekens. ENGLISH: Article written by Gerhard Moerdijk on the importance of national monuments.
  • Moerdyk, Gerard; Moerdijk, Gerard (Die Boerevrou, 1921-06)
    AFRIKAANS: Artikel deur Gerard Moerdyk oor die noodsaaklikheid en konstruksie van 'n badkamer in 'n woonhuis. Article written by Gerhard Moerdijk in "Die Boerevrou" about the need of a bathroom and the construction thereof ...
  • Moerdijk, Gerard; Moerdyk, Gerard (Die Boerevrou, 1921-12)
    Artikel deur Gerard Moerdijk oor die konstruksie van rondawelhuise in 'Die Boerevrou'.
  • Moerdijk, Gerard; Moerdyk, Gerard (The Star, 1922)
    In a letter to the editor of The Star, Gerard Moerdijk reacts in defence of Mr. Leith's views on how to tackle the traffic problem in Harrison Street, Johannesburg.
  • Unknown (De Volkstem, 1922-10-24)
    Berig in De Volksblad van 22 Okt. 1922, saam met 'n foto, oor die eerste N.G. Kerkgebou op Piet Retief, ontwerp deur Moerdijk.
  • Unknown (Volkstem, 1922-10-24)
    AFRIKAANS SUMMARY:Gerard Moerdijk het die kerkgebou op Piet Retief ontwerp van grys sandsteen wat £15,000 gekos het en sitplek het vir 1,200 mense.
  • Unknown (1923)
    A letter written to a newspaper by an English speaking citizen of Durban referring to the planned erection of a church building for the local Dutch Reformed community. He expresses satisfaction that the building is symbolic ...
  • Unknown (1923)
    Bespreking van Moerdijk se benadering tot argitektuur en die Kaaps-Hollandse styl met 'n beskrywing van die kerk. Die kerkgebou in Durban wat deur Gerard Moerdijk ontwerp is staan op 'n historiese stuk grond waar Piet ...