Die effek van korrektiewe toesig op die eggenote of saamwoonmaat van die manlike toesiggeval (Afrikaans)

Show simple item record

dc.contributor.advisor Pretorius, Ronelle, 1943- en
dc.contributor.postgraduate Erasmus, Wilna en
dc.date.accessioned 2013-09-07T09:31:19Z
dc.date.available 2006-08-03 en
dc.date.available 2013-09-07T09:31:19Z
dc.date.created 2000-04-01 en
dc.date.issued 2006-08-03 en
dc.date.submitted 2006-08-03 en
dc.description Dissertation (MA (Criminology))--University of Pretoria, 2006. en
dc.description.abstract Afrikaans: Die effek van korrektiewe toesig op die eggenote of saamwoonmaat van die manlike toesiggeval en die gepaardgaande stigmatisering en viktimisering vanuit verskeie samelewingsisteme is tydens die navorsing verken. Parsons se Aigemene Handelingsteorie is gebruik om die studie te rig en die bevindinge te interpreteer. Die unieke wyse waarop elke gesinslid korrektiewe toesig beleef, is beklemtoon. In Ondersoekgroep van 20 respondente is deur middel van In sneeubal- en versadigingsteekproef-seleksie soos volg saamgestel: een respondent se eggenoot of saamwoonmaat het minder as vier maande korrektiewe toesig verrig, drie respondente se eggenotes of saamwoonmaats het tussen vier en ses maande korrektiewe toesig uitgedien, vyf respondente se eggenote of saamwoonmaats was reeds tussen sewe en nege maande met korrektiewe toesig besig, vier respondente se eggenote of saamwoonmaats is tussen tien en twaalf maande onder korrektiewe toesig, terwyl ses respondente se eggenote of saamwoonmaats al langer as een jaar onder korrektiewe toesig is. Navorser het tydens die studie van 'n konteksspesifieke metodologiese benadering gebruik gemaak, waarvolgens daar op die eggenote of saamwoonmaat se belewenis van korrektiewe toesig gefokus is. Uit die ontleding en analise van data blyk dit dat die toesiggeval se gesin en veral die eggenoot of saamwoonmaat deur persone in die samelewing (sosiale subsisteem) gestigmatiseer en geviktimiseer kan word. Sekere faktore wat 'n invloed op die respondent of haar gesin se belewenis van korrektiewe toesig kan hê, is geïdentifiseer, onder andere byvoorbeeld die wyse waarop die respondent of haar gesin van korrektiewe toesig as vonnis verneem het, die tydsduur van die hofverrigtinge, die lengte van die vonnis en die kategorie van korrektiewe toesig. Navonsingsbevindinge dui daarop dat die faktore 'n invloed op die gesin se belewenis van korrektiewe toesig kan uitoefen. Elke individuele gesinslid funksioneer binne 'n bepaalde gesins- en samelewingsopset wat kan veroorsaak dat die belewenis van korrektiewe toesig 'n effek op verskeie subsisteme kan hê, naamlilk die biologiese, persoonlikheid-, sosiale en kulturele subsisteme. Die manier waarop die samelewing teenoor die gesin van die toesiggeval optree, kan sekere handelinge by die respondent en haar eggenoot of saamwoonmaat tot gevolg hê. Die wyse waarop die eggenote of saamwoonmaat die invloed en interaksie vanuit elke sisteem beleef, bepaal die mate waartoe sy aanpas, haar doel bereik, met die samelewing integreer en gedragspatrone gehandhaaf word. Die behoefte van die eggenote of saamwoonmaat van toesiggevalle het duidelik tydens die onderhoude na vore gekom. Die bevindinge van die navorsing het dit moontlik gemaak om praktiese voorstelle met betrekking tot die eggenote of saamwoonmaat se belewenis van korrektiewe toesig te maak. Die samelewing behoort ingelig te word aangaande die aard, toepassing en realiteit van korrektiewe toesig as 'n alternatiewe vonnisopsie. Die bevindinge van die ondersoek beklemtoon ook sekere terreine en moontlikhede vir toekomstige navorsing. English: The effect of correctional supervision on the wife or partner of the probationer, as well as stigmatisation and victimisation was studied according to various systems in society. Parson's General Action theory was used to direct the research and the interpretation of data. The study highlighted the unique way in which each family member experienced correctional supervision. A group of 20 respondents was selected by means of snowball and saturation sampling methods as follows: one respondent's husband or partner had completed less than four month's correctional supervision, three respondents husbands or partners has completed between four and six months of correctional supervision, five respondents husbands or partners had been doing between seven and nine months, four respondents husbands or partners had completed between ten and twelve months and six respondent's husbands or partners had completed more than one year. A context specific methodological approach was used which focused on the experiences of the spouse or partner of the probationer during correctional supervision. The interpretation and analysis of the data showed that the probationer's family especially the spouse or partner experienced stigmatisation and victimisation by the society. Certain factors that can influence the respondent or her family, has been identified, for example the means by which the respondent has been notified of the sentence, the duration of the court cases, the length of the sentence and the category of supervision. Research results further showed that these factors could influence the way the family of the offender experienced correctional supervision. Each individual family member functions within a specific family and social system, which implies that the subsystems, for namely the biological, personality, social and cultural subsystems, can be influenced by the family's experience of correctional supervision. The means by which society reacts towards the family of the probationer, can have an effect on the actions of the respondent and her husband or partner. The needs of probationers' wifes or partners have clearly emerged through the interviews. These results have made it possible to advance practical recommendations with regard to probationers' families' experience of correctional supervision. Society should be informed about the nature, application and realities of correctional supervision as an alternative sentence. In addition, the results highlighted further areas and possibilities for future research. en
dc.description.availability unrestricted en
dc.description.department Social Work and Criminology en
dc.identifier.citation Erasmus, W 2000, Die effek van korrektiewe toesig op die eggenote of saamwoonmaat van die manlike toesiggeval , MA dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/26955 > en
dc.identifier.other H220/ag en
dc.identifier.upetdurl http://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-08032006-113937/ en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/2263/26955
dc.language.iso en
dc.publisher University of Pretoria en_ZA
dc.rights © 2000, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. en
dc.subject Probation en
dc.subject Prisoners' families en
dc.subject UCTD en_US
dc.title Die effek van korrektiewe toesig op die eggenote of saamwoonmaat van die manlike toesiggeval (Afrikaans) en
dc.type Dissertation en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record