Redaksioneel tot die Theuns Dreyer Huldigingsbundel

dc.contributor.authorVan Eck, Ernest
dc.contributor.emailernest.vaneck@up.ac.zaen_US
dc.date.accessioned2011-11-14T11:21:05Z
dc.date.available2011-11-14T11:21:05Z
dc.date.issued2011
dc.description.abstractHierdie Huldigingsbundel word opgedra aan prof. Theuns Dreyer vir sy toegewyde diens in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) die afgelope 40 jaar op beide akademiese en kerklike terrein. 'Opgedra' in hierdie konteks beteken nie 'dankie' nie. Die rede hiervoor is eenvoudig. Geen blyk van waardering kan uitdrukking gee aan die dankbaarheid van die Kerk dat God 'n persoon met sy gawes vir die Kerk vir die afgelope 40 jaar gegee het nie. Theuns Dreyer se liefde vir die kerk en die Heer van die kerk loop soos 'n fyn draad deur sy hele loopbaan as predikant en akademikus. Daarom was niks ooit te veel gevra nie, al het dit by tye sterk inbreuk gemaak op persoonlike en familietyd. Hiervoor sê die Kerk dankie.af
dc.description.urihttp://www.hts.org.zaen_US
dc.identifier.citationVan Eck, E., 2011, ‘Redaksioneel tot die T.F.J. Dreyer Huldigingsbundel’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies 67(3), Art. #1124, 6 pages. http://dx.doi.org/10.4102/hts.v67i3.1124af
dc.identifier.issn0259-9422
dc.identifier.other10.4102/hts.v67i3.1124
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/17567
dc.language.isoAfrikaansaf
dc.publisherOpenJournals Publishingen_US
dc.rights© 2011. The Authors. Licensee: AOSIS OpenJournals. This work is licensed under the Creative Commons Attribution License.en
dc.subjectTheuns Dreyer Huldigingsbundelaf
dc.subject.lcshDreyer, T.F.J. (Theunis Frederik Jacobus), 1946-en
dc.subject.lcshNederduitsch Hervormde Kerk van Afrika -- Clergyen
dc.subject.lcshTheologians -- South Africaen
dc.subject.lcshChristian college teachers -- South Africaen
dc.titleRedaksioneel tot die Theuns Dreyer Huldigingsbundelaf
dc.typeArticleaf

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanEck_Redaksioneel(2011).pdf
Size:
389.81 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: