Redaksioneel tot die Theuns Dreyer Huldigingsbundel

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van Eck, Ernest

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OpenJournals Publishing

Abstract

Hierdie Huldigingsbundel word opgedra aan prof. Theuns Dreyer vir sy toegewyde diens in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) die afgelope 40 jaar op beide akademiese en kerklike terrein. 'Opgedra' in hierdie konteks beteken nie 'dankie' nie. Die rede hiervoor is eenvoudig. Geen blyk van waardering kan uitdrukking gee aan die dankbaarheid van die Kerk dat God 'n persoon met sy gawes vir die Kerk vir die afgelope 40 jaar gegee het nie. Theuns Dreyer se liefde vir die kerk en die Heer van die kerk loop soos 'n fyn draad deur sy hele loopbaan as predikant en akademikus. Daarom was niks ooit te veel gevra nie, al het dit by tye sterk inbreuk gemaak op persoonlike en familietyd. Hiervoor sê die Kerk dankie.

Description

Keywords

Theuns Dreyer Huldigingsbundel

Sustainable Development Goals

Citation

Van Eck, E., 2011, ‘Redaksioneel tot die T.F.J. Dreyer Huldigingsbundel’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies 67(3), Art. #1124, 6 pages. http://dx.doi.org/10.4102/hts.v67i3.1124