Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans)

dc.contributor.advisorLotz, D.J. (Dirk Johannes)en
dc.contributor.emailvwykasl@unisa.ac.zaen
dc.contributor.postgraduateVan Wyk, A.S.L. (Andries Stephanus Louwrens)en
dc.date.accessioned2013-09-07T04:31:23Z
dc.date.available2010-05-28en
dc.date.available2013-09-07T04:31:23Z
dc.date.created2009-07-15en
dc.date.issued2010-05-28en
dc.date.submitted2009-07-15en
dc.descriptionDissertation (LLM)--University of Pretoria, 2010.en
dc.description.abstractDie hoeksteen vir die sluiting van 'n koopkontrak is die bedoeling van een party om te koop en die ander om te verkoop. Dit is belangrik om die aard van die ooreenkoms vas te stel om te bepaal watter remedies effektiewelik tot die beskikking van die benadeelde party is. Die vraag wat beantwoord moes word is of die actio quanti minoris tot die beskikking is van 'n benadeelde party waar die ooreenkoms gesien is as 'n inruiltransaksie. Dit is van belang omdat die actio quanti minoris net van toepassing was by koopkontrakte. Die uitgangspunt in Janse van Rensburg v Grieve Trust is dat gelyke regte gegee moet word aan beide koper en verkoper en dat die actio quanti minoris toepassing vind op beide inruiltransaksies en koopkontrakte. Dit is tot op datum ons howe se benadering tot toepassing van die aedilisiese aksies. Copyrighten
dc.description.availabilityunrestricteden
dc.description.departmentMercantile Lawen
dc.identifier.citationVan Wyk, ASL 2008, Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans), LLM dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/26309 >en
dc.identifier.otherC10/132/gmen
dc.identifier.upetdurlhttp://upetd.up.ac.za/thesis/available/etd-07152009-154647/en
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/26309
dc.language.isoen
dc.publisherUniversity of Pretoriaen_ZA
dc.rights© 2008, University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.en
dc.subjectAedilisiese aksiesen
dc.subjectActio quanti minorisen
dc.subjectGoeie trouen
dc.subjectGrondweten
dc.subjectFakultatiewe prestasieen
dc.subjectDatio in solutumen
dc.subjectInruiltransaksiesen
dc.subjectUCTDen_US
dc.titleDie howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans)en
dc.typeDissertationen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
dissertation.pdf
Size:
330.99 KB
Format:
Adobe Portable Document Format