Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans)
Loading...
Date
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
University of Pretoria
Abstract
Die hoeksteen vir die sluiting van 'n koopkontrak is die bedoeling van een party om te koop en die ander om te verkoop. Dit is belangrik om die aard van die ooreenkoms vas te stel om te bepaal watter remedies effektiewelik tot die beskikking van die benadeelde party is. Die vraag wat beantwoord moes word is of die actio quanti minoris tot die beskikking is van 'n benadeelde party waar die ooreenkoms gesien is as 'n inruiltransaksie. Dit is van belang omdat die actio quanti minoris net van toepassing was by koopkontrakte. Die uitgangspunt in Janse van Rensburg v Grieve Trust is dat gelyke regte gegee moet word aan beide koper en verkoper en dat die actio quanti minoris toepassing vind op beide inruiltransaksies en koopkontrakte. Dit is tot op datum ons howe se benadering tot toepassing van die aedilisiese aksies. Copyright
Description
Dissertation (LLM)--University of Pretoria, 2010.
Keywords
Aedilisiese aksies, Actio quanti minoris, Goeie trou, Grondwet, Fakultatiewe prestasie, Datio in solutum, Inruiltransaksies, UCTD
Sustainable Development Goals
Citation
Van Wyk, ASL 2008, Die howe se benadering tot die metode van betaling en die toepassing van die aedilisiese aksies by inruiltransaksies (Afrikaans), LLM dissertation, University of Pretoria, Pretoria, viewed yymmdd < http://hdl.handle.net/2263/26309 >
