Aligning school governance and the law : Hans Visser on education cases and policy

dc.contributor.authorBeckmann, Johan L.
dc.date.accessioned2008-05-21T08:50:01Z
dc.date.available2008-05-21T08:50:01Z
dc.date.issued2007
dc.description.abstractDie artikel is gebaseer op ’n huldigingslesing vir wyle professor PJ (Hans) Visser wat op 2007-07-27 by die Universiteit van Pretoria gelewer is. Professor Visser was ’n baanbreker in onderwysreg en die artikel neem slegs ’n gedeelte van sy werk oor onderwysreg in oënskou. Die bydrae toon aan dat sy werk dikwels oor die wanbelyning tussen die reg en skoolbeheer gehandel het. Ter aanvang word die konsep “belyning” omskryf waarna die oorsake van wanbelyning aan die orde gestel en ’n “katalogus” van voorbeelde van wanbelyning aangebied word. Visser se behandeling van wanbelyning voortspruitend uit algemene beleid oor die onderwys word daarna kortliks bespreek. Die bespreking word gevolg deur ’n ondersoek na sy analise van wanbelyning ten opsigte van skoolbeheer per se en ten opsigte van die rol van ouers en leerders in skoolbeheer in die besonder. Ten slotte, word sy voorstelle vir die hersiening van die Skolewet van 1996 onder die loep geneem, voordat enkele aanbevelings gemaak word oor hoe sy nalatenskap gedenk kan word.en
dc.format.extent193219 bytes
dc.format.mimetypeapplication/pdf
dc.identifier.citationBeckmann, J 2007, 'Aligning school governance and the law : Hans Visser on education cases and policy', De Jure, vol. 2, no. 40, pp. 205-221. [www.lexisnexis.co.za]en
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/5402
dc.language.isoenen
dc.publisherLexisNexisen
dc.rightsLexisNexisen
dc.subjectSchool governanceen
dc.subjectEducation lawen
dc.subjectHans Visseren
dc.subjectSchool governing bodiesen
dc.subject.lcshSchool boards -- Law and legislation -- South Africaen
dc.titleAligning school governance and the law : Hans Visser on education cases and policyen
dc.title.alternativeBelyning van skoolbeheer en die reg : Hans Visser oor onderwysregspraak en -beleidaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Beckmann_Aligning(2007).pdf
Size:
188.69 KB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.4 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: