Evaluering en selfinterpretasie 1971‒1980

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Oberholzer, J.P.

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

OpenJournals Publishing

Abstract

Evaluering en selfinterptetasie 1971‒1980 : Personeelwisseling bring nuwe rolspelers. Terugskouing lei na evaluering van teologiese rigting. Politieke hoogspanning gaan nie by kerk en fakulteit verby nie. Die ontstaan van die Kerklike Instituut vir Toerusting van Ampsdraers en Lidmate bring ‘n waardevolle toevoeging.

Description

Keywords

Personeelwisseling, Nuwe rolspelers, Terugskouing, Evaluering van teologiese rigting, Politieke hoogspanning, Ontstaan, Waardevolle toevoeging, Kerklike Instituut vir Toerusting van Ampsdraers en Lidmate, Nederduitsch Hervormde Kerk

Sustainable Development Goals

Citation

Oberholzer, J.P., 2010, ‘Evaluering en selfinterpretasie 1971‒1980’, in ‘Honderd Jaar Kerk en Teologiese Opleiding: ‘n Kroniek van die Hervormde Kerk’, HTS Teologiese Studies/Theological Studies, suppl. 9, 66(3), Art. #921, 20 pages. DOI: 104102/hts.v66i3.921.