Sin van plek en bioregionalisme : gelaagdheid in ʼn kunstenaarsboekinstallasie van Stanley Grootboom
dc.contributor.author | Greyling, Franci | |
dc.contributor.editor | Mare, Estelle Alma | |
dc.date.accessioned | 2015-07-09T12:00:13Z | |
dc.date.available | 2015-07-09T12:00:13Z | |
dc.date.created | 2014 | |
dc.date.issued | 2014 | |
dc.description.abstract | Kunstenaarsboeke as multimodale en gelaagde werke is ʼn kunsvorm waardeur konkrete, abstrakte en konseptuele ruimte op ʼn besondere wyse vergestalt kan word, en as sodanig kan dit ook vereenselwig word met ʼn bepaalde sin van plek. Die artikel ondersoek en beskryf die gelaagdheid van sin van plek in Stanley Grootboom se kunstenaarsboek-installasie, Suid-Afrikaanse gêlieblik stories en liedjies, soos dit beliggaam word deur die gebruik van media en die verskeidenheid stemme, stories en narratiewe in die werk. Twee gemeenskappe is in die werk ter sprake, naamlik ʼn tradisionele Khoisangemeenskap wat 300 jaar gelede in die Tsitsikamma gewoon het, en ʼn eietydse gemeenskap wie se lewenswyse en tradisies opnuut aan verandering onderhewig is. Dié artikel poog om, deur die bespreking van ʼn kunstenaarsboek vanuit ʼn bioregionale perspektief, ʼn bydrae tot die konsep van bioregionale literatuur te lewer. | en_ZA |
dc.description.uri | http://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/sajah | en_ZA |
dc.format.extent | 20 Pages | en_ZA |
dc.format.medium | en_ZA | |
dc.identifier.citation | Greyling, F 2014, 'Sin van plek en bioregionalisme : gelaagdheid in ʼn kunstenaarsboekinstallasie van Stanley Grootboom', South African Journal of Art History, vol. 29, no. 4, pp. 112-131. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_sajah.html] | en_ZA |
dc.identifier.issn | 0258-3542 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/46789 | |
dc.language.iso | Afrikaans | en_ZA |
dc.publisher | Art Historical Work Group of South Africa | en_ZA |
dc.rights | Art Historical Work Group of South Africa | en_ZA |
dc.subject | Sin van plek | en_ZA |
dc.subject | Bioregionalisme | en_ZA |
dc.subject | Gemeenskap | en_ZA |
dc.subject | Narratief | en_ZA |
dc.subject | Kunstenaarsboek | en_ZA |
dc.subject | Gelaagdheid | en_ZA |
dc.subject | Palimpses | en_ZA |
dc.subject.lcsh | Art -- History | |
dc.subject.lcsh | Architecture -- History | |
dc.title | Sin van plek en bioregionalisme : gelaagdheid in ʼn kunstenaarsboekinstallasie van Stanley Grootboom | en_ZA |
dc.title.alternative | Sense of place and bioregionalism : layering in an artist’s book installation of Stanley Grootboom | en_ZA |
dc.type | Article | en_ZA |