Taxpayer revolt : withholding taxes due vs the right of recourse of SARS against a defaulting taxpayer

dc.contributor.authorFritz, Carika
dc.contributor.authorVan Zyl, Stephanus Phillipus
dc.date.accessioned2021-01-13T05:27:27Z
dc.date.available2021-01-13T05:27:27Z
dc.date.issued2019
dc.descriptionThe article is based on a paper presented at the African Tax Research Network Annual Congress on 11 September 2018 at Al Akhawayn University, Ifrane, Morocco.en_ZA
dc.description.abstractAlhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 'n verpligting op die staat plaas om sosio-ekonomiese regte te verwesenlik, blyk dit die algemene persepsie te wees dat die staat tans versuim om hierdie verpligting behoorlik na te kom. Die persepsie is dat hierdie versuim toegeskryf kan word aan die feit dat die staat nie die staatsinkomste (belasting) vir die beoogde doeleindes daarvan benut nie. Dit laat die vraag ontstaan of 'n belastingbetaler die reg het om belastinggeld te weerhou in opstand teen die staat se mislukking. Om hierdie vraag te beantwoord is die eerste doel van die artikel. Die tweede doel is om te bepaal watter regresreg die Suid Afrikaanse Inkomstediens teen 'n belastingbetaler het wat in opstand teen die staat versuim om verskuldigde belasting te betaal. Die artikel toon aan dat 'n belastingbetaler geen reg het om verskuldigde belasting te weerhou in opstand teen die staat se versuim om uiting te gee aan sosio-ekonomiese regte nie. Die SAID se enorme magte sal 'n ingrypende impak he op 'n belastingbetaler. Die gevolgtrekking is dat dit nie vir 'n gewone belastingbetaler die moeite werd sal wees om belastingbetaling te weerhou in opstand teen die staat nie.en_ZA
dc.description.departmentMercantile Lawen_ZA
dc.description.librarianam2020en_ZA
dc.description.sponsorshipThe National Research Foundationen_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationFritz, C. & Van Zyl, S.P. 2019, 'Taxpayer revolt : withholding taxes due vs the right of recourse of SARS against a defaulting taxpayer', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 229-246.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/77994
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectTaxpayer revolten_ZA
dc.subjectTaxpayeren_ZA
dc.subjectBelastingbetaleropstanden_ZA
dc.subjectBelastingbetalersen_ZA
dc.subjectSouth African Revenue Service (SARS)en_ZA
dc.subjectSuid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)en_ZA
dc.subjectBelastingbetaleropstanden_ZA
dc.titleTaxpayer revolt : withholding taxes due vs the right of recourse of SARS against a defaulting taxpayeren_ZA
dc.title.alternativeBelastingbetaleropstand : weerhouding van verskuldigde belasting teenoor die SAID se regresreg teen belastingbetalers wat in versuim isen_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Fritz_Taxpayer_2019.pdf
Size:
1.22 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: