Taxpayer revolt : withholding taxes due vs the right of recourse of SARS against a defaulting taxpayer

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Fritz, Carika
Van Zyl, Stephanus Phillipus

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

LexisNexis

Abstract

Alhoewel die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 'n verpligting op die staat plaas om sosio-ekonomiese regte te verwesenlik, blyk dit die algemene persepsie te wees dat die staat tans versuim om hierdie verpligting behoorlik na te kom. Die persepsie is dat hierdie versuim toegeskryf kan word aan die feit dat die staat nie die staatsinkomste (belasting) vir die beoogde doeleindes daarvan benut nie. Dit laat die vraag ontstaan of 'n belastingbetaler die reg het om belastinggeld te weerhou in opstand teen die staat se mislukking. Om hierdie vraag te beantwoord is die eerste doel van die artikel. Die tweede doel is om te bepaal watter regresreg die Suid Afrikaanse Inkomstediens teen 'n belastingbetaler het wat in opstand teen die staat versuim om verskuldigde belasting te betaal. Die artikel toon aan dat 'n belastingbetaler geen reg het om verskuldigde belasting te weerhou in opstand teen die staat se versuim om uiting te gee aan sosio-ekonomiese regte nie. Die SAID se enorme magte sal 'n ingrypende impak he op 'n belastingbetaler. Die gevolgtrekking is dat dit nie vir 'n gewone belastingbetaler die moeite werd sal wees om belastingbetaling te weerhou in opstand teen die staat nie.

Description

The article is based on a paper presented at the African Tax Research Network Annual Congress on 11 September 2018 at Al Akhawayn University, Ifrane, Morocco.

Keywords

Taxpayer revolt, Taxpayer, Belastingbetaleropstand, Belastingbetalers, South African Revenue Service (SARS), Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), Belastingbetaleropstand

Sustainable Development Goals

Citation

Fritz, C. & Van Zyl, S.P. 2019, 'Taxpayer revolt : withholding taxes due vs the right of recourse of SARS against a defaulting taxpayer', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 82, pp. 229-246.