Owerheidsaanspreeklikheid vir skade veroorsaak deur slaggate in openbare paaie. McIntosh v Premier, KwaZulu-Natal 2008 6 SA 1 (HHA)

dc.contributor.authorScott, Johan (T. Johan)
dc.date.accessioned2009-06-30T08:18:44Z
dc.date.available2009-06-30T08:18:44Z
dc.date.issued2009
dc.description.abstractNaas biltong, braaivleis en sonskyn is slaggate op ons openbare weë sekerlik te bestempel as een van die bekendste (moderne) kenmerke van ons mooi land! Vir enigiemand wat maar slegs matig gebruik maak van die Suid-Afrikaanse padnetwerk, nie alleen in afgeleë gebiede nie, dog in die besigste metropolitaanse omgewings, sal hierdie stelling nie vreemd opval nie. Owerhede wat die verantwoordelikheid dra vir die bou en instandhouding van openbare paaie skyn ook op hoogte hiervan te wees, indien die proliferasie van slaggat-waarskuwingsborde voor oë gehou word: regsadviseurs vir hierdie liggame is oënskynlik terdeë bewus van die verpligtinge wat op hul werkgewers rus ten einde deliktuele aanspreeklikheid te vermy vir die doodslag, beserings en/of vermoënsverlies wat die gevolg mag wees van 'n ongeluk wat te wyte is aan die feit dat 'n bestuurder 'n slaggat getref of probeer vermy het.en_US
dc.identifier.citationScott, J 2009, 'Owerheidsaanspreeklikheid vir skade veroorsaak deur slaggate in openbare paaie. McIntosh v Premier, KwaZulu-Natal 2008 6 SA 1 (HHA)', Journal of South African Law/Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, vol. 2, pp. 392-406. [http://www.jutalaw.co.za/catalogue/itemdisplay.jsp?item_id=3601]en_US
dc.identifier.issn0258-2503
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/10563
dc.language.isoAfrikaansen_US
dc.publisherJuta Lawen_US
dc.rightsJuta Lawen_US
dc.subjectOwerheidsaanspreeklikheiden_US
dc.subjectSkadeen_US
dc.subjectSlaggate openbare paaieen_US
dc.subjectRoad potholesen_US
dc.subject.lcshRoads -- Safety measuresen_US
dc.titleOwerheidsaanspreeklikheid vir skade veroorsaak deur slaggate in openbare paaie. McIntosh v Premier, KwaZulu-Natal 2008 6 SA 1 (HHA)en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Scott_Owerheidsaanspreeklikheid(2009).pdf
Size:
518.71 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
2.43 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: