Can the National Credit Act by agreement be made applicable to (excluded) juristic persons?

dc.contributor.authorRenke, Stefan
dc.contributor.authorCoetzee, Hermie
dc.date.accessioned2015-03-18T10:05:17Z
dc.date.available2015-03-18T10:05:17Z
dc.date.issued2014-11
dc.description.abstractKan die National Credit Act 34 van 2005 deur ooreenkoms tussen die partye van toepassing gemaak word op ’n kredietooreenkoms wat buite die toepassingsgebied van die Wet val? Die artikel handel oor die vraag of die National Credit Act 34 van 2005 (die Wet) by wyse van wilsooreenstemming deur die partye tot ’n kredietooreenkoms op hulle ooreenkoms van toepassing gemaak kan word onder omstandighede waar die Wet, volgens die bepalings daarvan, nie op die ooreenkoms van toepassing is nie. Die vraag is tersaaklik in die lig van teenstrydige hofbeslissings in dié verband. Die vraag word ondersoek aan die hand van die toepassing van die Wet op borgooreenkomste, die uitsluiting van sommige regspersoon- verbruikers van die toepassingsveld van die Wet, die doelstellings van die Wet en die belang van laasgenoemde wanneer die Wet uitgelê word, asook ’n opsomming en bespreking van gemelde beslissings. Daar word tot die gevolgtrekking gekom dat die onderhawige vraag bevestigend beantwoord moet word onderhewig daaraan dat daar van die beginsels van inlywing deur inkorporasie gebruik gemaak word.en_ZA
dc.description.embargo2015-05-31en_ZA
dc.description.librarianhb2015en_ZA
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_ZA
dc.identifier.citationRenke, S & Coetzee , H 2014, 'Can the National Credit Act by agreement be made applicable to (excluded) juristic persons?', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 77, no. 4, pp. 567-585.en_ZA
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/44034
dc.language.isoenen_ZA
dc.publisherLexisNexisen_ZA
dc.rightsLexisNexisen_ZA
dc.subjectNational Credit Act 34 of 2005en_ZA
dc.subjectCredit agreementen_ZA
dc.subjectConsumer credit legislationen_ZA
dc.titleCan the National Credit Act by agreement be made applicable to (excluded) juristic persons?en_ZA
dc.title.alternativeKan die National Credit Act 34 van 2005 deur ooreenkoms tussen die partye van toepassing gemaak word op ’n kredietooreenkoms wat buite die toepassingsgebied van die Wet val?en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Renke_Can_2014.pdf
Size:
110.36 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: