Die regsgeldigheid van verpligte arbitrasie by geskille oor die gebruik van verbode middels in sport

dc.contributor.authorCornelius, Steve J.
dc.date.accessioned2015-07-04T08:00:55Z
dc.date.available2015-07-04T08:00:55Z
dc.date.issued2015
dc.description.abstractSport het gedurende die afgelope eeu ontwikkel in ’n enorme internasionale bedryf wat jaarliks nagenoeg R10 triljoen beloop (Andreff Globalisation of the Sports Economy (2008) 14). Maar dit is ook ’n bedryf wat waarskynlik meer as enige ander bedryf vandag verval in bykans eindelose skandale wat die integriteit en volhoubaarheid van sport in die algemeen in gedrang bring. Aantygings van korrupsie en wanbestuur op die hoogste vlakke van sport, wedstrydknoeiery, onwettige dobbelary, grootskaalse dwelmmisbruik en ernstige wangedrag op die speelveld en elders, is legio en wil maar net nie te ruste gelê word nie. Geen land of sportsoort is skynbaar immuun teen skande nie. Sport is weliswaar vandag op bykans alle vlakke onder beleg, maar wanneer die legitimiteit van instellings wat daargestel is om die integriteit van sport te beskerm, bevraagteken word, begin sport as bedryf werklik wankel en loop dit gevaar om van alle geloofwaardigheid ontbloot te word.en_ZA
dc.description.librarianam2015en_ZA
dc.description.urihttp://reference.sabinet.co.za/sa_epublication/ju_tsaren_ZA
dc.identifier.citationCornelius, S 2015, 'Die regsgeldigheid van verpligte arbitrasie by geskille oor die gebruik van verbode middels in sport', Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg, no. 2, pp. 443-453.en_ZA
dc.identifier.issn0257-7747 (print)
dc.identifier.issn1996-2207 (online)
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/46297
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherJuta Lawen_ZA
dc.rightsJuta Lawen_ZA
dc.subjectSporten_ZA
dc.subjectVerbode middelsen_ZA
dc.subjectVerpligte arbitrasieen_ZA
dc.subjectRegsgeldigheiden_ZA
dc.subjectKorrupsieen_ZA
dc.subjectWanbestuuren_ZA
dc.subjectWedstrydknoeieryen_ZA
dc.subjectOnwettige dobbelaryen_ZA
dc.subjectDwelmmisbruiken_ZA
dc.subjectErnstige wangedragen_ZA
dc.titleDie regsgeldigheid van verpligte arbitrasie by geskille oor die gebruik van verbode middels in sporten_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Cornelius_Regsgeldigheid_2015.pdf
Size:
324.71 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: