Key capability areas for change in collaborative initiatives
Loading...
Date
Authors
Janse van Rensburg, Antonie C.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Southern African Institute for Industrial Engineering
Abstract
Technology has brought major challenges as to how organisations view global markets and customers, and how they operate within their industry value chains. The impact of technology has exposed participants in the market to global markets that previously were beyond their reach. This paper discusses the key capabilities required to manage change in an organisation that operates as a collaborative organisation in an ever-changing business environment. These capabilities are identified and presented in the context of understanding how a “successful” organisation operates, and the key factors to consider when change is implemented in an organisation. In conclusion, the key capabilities should be managed through a business engineering framework to ensure optimal benefit for the organisation.
In die afgelope paar jaar het tegnologie groot veranderings teweeggebring vir organisasies oor die manier waarop hulle besigheid doen in hul onderskeie waardekettings. Die impak van tegnologie het selfs veroorsaak dat markspelers blootgestel word aan globale markte wat voorheen buite hulle bereik was. Die artikel beskryf ’n aantal sleutelvermoëns waaroor organisasies moet beskik om in hierdie snel-veranderde omgewing te oorleef. Hierdie vermoëns word beskryf binne die konteks van ’n suksesvolle onderneming, asook die faktore wat in ag geneem moet word wanneer verandering in die organisasie bekend gestel word. Ter afsluiting moet hierdie vermoëns bestuur word binne ’n besigheidsingenieurswese-raamwerk om optimale voordeel vir die maatskappy te lewer.

Description
Keywords
Key capabilities, Collaborative organisation, Business engineering framework
Sustainable Development Goals
Citation
Van Rensburg, ACJ 2006, 'Key capability areas for change in collaborative initiatives', South African Journal of Industrial Engineering, vol. 17, no. 2, pp. 71-85. [http://www.journals.co.za/ej/ejour_indeng.html]