(Amp)er, maar nog nie stamper nie : ampsverstaan en ampsherstel in die NG Kerk – ’n kritiese refleksie op die NG Kerk se ampsverbreding
dc.contributor.author | De Bruin, Dieter | |
dc.contributor.email | dieter.debruin@up.ac.za | |
dc.date.accessioned | 2025-08-27T09:31:37Z | |
dc.date.available | 2025-08-27T09:31:37Z | |
dc.date.issued | 2024 | |
dc.description.abstract | AFRIKAANS : In die lig van die besluite wat die NG Kerk gemaak het rondom die strukturering van die ampte, bevraagteken hierdie artikel die teologiese rasionaal wat die nuwe bestel onderlê en maak 'n alternatiewe voorstel vir die herstrukturering van die ampte in die NG Kerk wat onderlê is in sowel die gereformeerde en die ekumeniese teologie. Die oogmerk is om kongruensie tussen liturgiese praktyk, amptelike teologie, en bediening in die kerk te bring. | |
dc.description.abstract | ENGLISH : In the light of decisions that the Dutch Reformed Church in South Africa made to the structure ofher offices, this article questions the theological rationale that underlies the new dispensation of how the office of Minister of the Word is reconceived and proposes an alternative reform that both is grounded in both reformed and ecumenical thought. It aims to bring congruence to liturgical practice, official theology and ministry in the church. | |
dc.description.department | Practical Theology | |
dc.description.librarian | am2025 | |
dc.description.sdg | SDG-08: Decent work and economic growth | |
dc.description.uri | https://journals.co.za/journal/ngtt | |
dc.identifier.citation | De Bruin, D. 2024, '(Amp)er, maar nog nie stamper nie : ampsverstaan en ampsherstel in die NG Kerk – ’n kritiese refleksie op die NG Kerk se ampsverbreding', Stellenbosch Theological Journal, vol. 10, no. 1, pp. 1-25. http://dx.doi.org/10.17570/stj.2024.v10n1.21. | |
dc.identifier.issn | 2413-9459 (print) | |
dc.identifier.issn | 2413-9467 (online) | |
dc.identifier.other | 10.17570/stj.2024.v10n1.21 | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/104021 | |
dc.language.iso | Afrikaans | |
dc.publisher | University of Stellenbosch | |
dc.rights | © The Author(s). | |
dc.subject | Liturgiese teologie | |
dc.subject | Ampte | |
dc.subject | NG Kerk | |
dc.subject | Bediening | |
dc.subject | Missionale teologie | |
dc.title | (Amp)er, maar nog nie stamper nie : ampsverstaan en ampsherstel in die NG Kerk – ’n kritiese refleksie op die NG Kerk se ampsverbreding | |
dc.type | Article |