(Amp)er, maar nog nie stamper nie : ampsverstaan en ampsherstel in die NG Kerk – ’n kritiese refleksie op die NG Kerk se ampsverbreding

Loading...
Thumbnail Image

Date

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

University of Stellenbosch

Abstract

AFRIKAANS : In die lig van die besluite wat die NG Kerk gemaak het rondom die strukturering van die ampte, bevraagteken hierdie artikel die teologiese rasionaal wat die nuwe bestel onderlê en maak 'n alternatiewe voorstel vir die herstrukturering van die ampte in die NG Kerk wat onderlê is in sowel die gereformeerde en die ekumeniese teologie. Die oogmerk is om kongruensie tussen liturgiese praktyk, amptelike teologie, en bediening in die kerk te bring.
ENGLISH : In the light of decisions that the Dutch Reformed Church in South Africa made to the structure ofher offices, this article questions the theological rationale that underlies the new dispensation of how the office of Minister of the Word is reconceived and proposes an alternative reform that both is grounded in both reformed and ecumenical thought. It aims to bring congruence to liturgical practice, official theology and ministry in the church.

Description

Keywords

Liturgiese teologie, Ampte, NG Kerk, Bediening, Missionale teologie

Sustainable Development Goals

SDG-08: Decent work and economic growth

Citation

De Bruin, D. 2024, '(Amp)er, maar nog nie stamper nie : ampsverstaan en ampsherstel in die NG Kerk – ’n kritiese refleksie op die NG Kerk se ampsverbreding', Stellenbosch Theological Journal, vol. 10, no. 1, pp. 1-25. http://dx.doi.org/10.17570/stj.2024.v10n1.21.