Kursoriese historiese terugblik op skadevergoeding met spesifieke verwysing na suiwer vermoënskade in die Suid-Afrikaanse reg
dc.contributor.author | Lotz, D.J. (Dirk Johannes) | |
dc.date.accessioned | 2008-05-26T07:28:33Z | |
dc.date.available | 2008-05-26T07:28:33Z | |
dc.date.issued | 2007-07 | |
dc.description.abstract | In hierdie artikel word die ontstaan en ontwikkeling van skadevergoeding in historiese perspektief gestel deur middel van 'n chronologiese ondersoek van die gemenereg. Hierdie ondersoek strek vanaf die klassieke Romeinse tydperk - met inagneming van die insette wat die glossatore, pandektiste en Romeins- Hollandse reg gelewer het - tot ongeveer 1910 in die Suid-Afrikaanse reg. Aspekte wat onder meer aandag sal geniet, is prosesregtelike, gemeenregtelike, Duitse (veral met betrekking tot die Differenztheorie en sommeskadeleer) en Engelsregtelike beïnvloeding van die Suid-Afrikaanse skadevergoedingsreg. Verder sal gekyk word na id quod interest, interesse, damnum, quantum-bepaling en skadebeperkende kriteria. Hieruit sal gepoog word om die grondslag van die hedendaagse Suid-Afrikaanse skadevergoedingsreg te bepaal. | af |
dc.format.extent | 275456 bytes | |
dc.format.mimetype | application/pdf | |
dc.identifier.citation | Lötz, DJ 2007, ''n Kursoriese historiese terugblik op skadevergoeding met spesifieke verwysing na suiwer vermoënskade in die Suid-Afrikaanse reg', Fundamina: A Journal of Legal History, vol. 13, no. 2, pp. 75-98. [http://www.unisa.ac.za/default.asp?Cmd=ViewContent&ContentID=20119] | af |
dc.identifier.issn | 1021-545X | |
dc.identifier.uri | http://hdl.handle.net/2263/5497 | |
dc.language.iso | Afrikaans | af |
dc.publisher | Southern African Society of Legal Historians | en |
dc.rights | Southern African Society of Legal Historians | en |
dc.subject | Skadevergoeding | af |
dc.subject | Gemenereg | af |
dc.subject.lcsh | Compensation (Law) | en |
dc.subject.lcsh | Common law | en |
dc.title | Kursoriese historiese terugblik op skadevergoeding met spesifieke verwysing na suiwer vermoënskade in die Suid-Afrikaanse reg | af |
dc.type | Article | en |