The impact of the National Credit Act 34 of 2005 on standard acknowledgements of debt

dc.contributor.authorVan Heerden, C.M. (Corlia)
dc.date.accessioned2012-02-29T11:43:26Z
dc.date.available2012-02-29T11:43:26Z
dc.date.issued2011-11
dc.description.abstractDie Nasionale Kredietwet 34 van 2005 (die NKW of Wet) is op ’n veel wyer reeks kredietooreenkomste van toepassing as sy voorganger, die Wet op Kredietooreenkomste 75 van 1980, wat net op afbetalingsverkoopsooreenkomste en huurooreenkomste van toepassing was, en is ook nie soos voormelde wet aan ’n monetêre plafon onderhewig nie. Die omvattende beskerming wat die NKW bied word verder uitgebrei deurdat artikel 8(4)(f) van die Wet voorsiening maak dat benewens die benoemde krediettransaksies gelys in artikel 8(4)(a) tot (e) van die Wet, enige ander ooreenkoms, anders as ’n kredietfasiliteit of kredietwaarborg, waarkragtens betaling van ’n bedrag verskuldig deur een persoon aan ’n ander uitgestel word en enige heffing, fooi of rente betaalbaar is aan die kredietverskaffer ten aansien van die ooreenkoms of die bedrag wat uitgestel is, as ’n krediettransaksie vir doeleindes van die NKW kwalifiseer. In die praktyk gebeur dit dikwels dat ’n skuldeiser aan wie ’n skuldenaar ’n bedrag geld verskuldig is op grond van ’n bestaande skuld, vanweë die skuldenaar se onvermoë om die skuld te betaal op die datum soos aanvanklik ooreengekom, die skuldenaar akkommodeer deur ’n standaardskulderkenning met hom aan te gaan ten einde afbetaling van die skuld in paaiemente en teen heffing van rente en ander koste te reël. Die doel van hierdie bydrae is om vas te stel of ’n standaardskulderkenning aangegaan op of na 1 Junie 2007 wel as ’n artikel 8(4)(f) krediettransaksie kwalifiseer, die gevolge van toepassing van die NKW op sodanige skulderkenning uit te wys en voorstelle te maak om sodanige skulderkenning buite die toepassingsgebied van die Wet te plaas.af
dc.description.librariannf2012en
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationVan Heerden, C 2011, 'The impact of the national credit act 34 of 2005 on standard acknowledgements of debt', Journal of Contemporary Roman Dutch Law/Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg, vol. 74, no. 4, pp. 644-659.en
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/18312
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexis. This article is embargoed by the publisher until May 2012.en
dc.subjectNational Credit Act 34 of 2005en
dc.subjectNasionale Kredietwet 34 van 2005af
dc.subjectStandaardskulderkenningsaf
dc.subjectAcknowledgements of debten
dc.subject.lcshCredit -- Law and legislation -- South Africaen
dc.titleThe impact of the National Credit Act 34 of 2005 on standard acknowledgements of debten
dc.title.alternativeImpak van die Nasionale Kredietwet op standaardskulderkenningsaf
dc.typeArticleen

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanHeerden_Impact(2011).pdf
Size:
85.63 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: