n Orientasievektor-meetmetode om die vorms van plat figure te beskryf en te vergelyk, soos toegepas op vrug- en blaarprofiele van 'n aantal mangocultivars

dc.contributor.advisorRobbertse, P.J. (Petrus Johannes), 1932-
dc.contributor.coadvisorSnyman, Johannes Arnoldus
dc.contributor.postgraduateBuitendag, Elise
dc.date.accessioned2024-11-27T09:16:08Z
dc.date.available2024-11-27T09:16:08Z
dc.date.created21/10/22
dc.date.issued1990
dc.descriptionDissertation (MSc)--University of Pretoria, 1990.
dc.description.abstractn Metode is uiteengesit vir die beskrywing en vergelyking van die vorms van plat figure tot in die fynste besonderhede, en daar is gerapporteer oor die suksesvolle toepassing daarvan op die vrug- en blaarprofiele van 'n aantal mangocultivars. Die doel hiervan is die kwantifisering van vormkenmerke wat vir cultivaronderskeiding in planttelersregtetoetse gebruik word. Die metode is gebaseer op die vasstelling van 'n ooreenstemmende orientasievektor, deur identifisering van twee landmerke vir elke figuur. Radiale vektore word 6f vanaf 'n gekonstrueerde middelpunt (konstruksieprosedure) 6f vanaf die sentroi:de (wiskundige prosedure) gemeet. Vir die konstruksieprosedure is minimumverskille tussen cultivars statisties bereken. Vir die wiskundige prosedure is 'n skerpheidsindeks geformuleer om te bepaal of elke gemiddelde profiel 'n karakteristieke vorm het en 'n standaard vir bepaling van minimumverskille is ontwikkel. Sover vasgestel kon word, is hierdie studie die eerste vrugvormvergelyking wat in fyn besonderhede kwantitatief uitgevoer is.
dc.description.degreeMSc
dc.description.departmentPlant Science
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/99536
dc.language.isoafr
dc.publisherUniversity of Pretoria
dc.rights© 2024 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria.
dc.subjectPlant figure
dc.subjectBlaarprofiele
dc.subjectaantal mangocultivars
dc.subjectUCTD
dc.titlen Orientasievektor-meetmetode om die vorms van plat figure te beskryf en te vergelyk, soos toegepas op vrug- en blaarprofiele van 'n aantal mangocultivars
dc.typeDissertation

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Buitendag_Orientasievektor_1990.pdf
Size:
9.43 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

Collections