“Doodstil wit Afrikaner” kry stem : wit subjektiwiteit in die feministiese reisverhaal In my vel (2019)

dc.contributor.authorRabie, Delia
dc.date.accessioned2021-10-21T14:30:12Z
dc.date.available2021-10-21T14:30:12Z
dc.date.issued2020-06
dc.description.abstractIn my vel (2019) deur Azille Coetzee word op die voorblad van die boek beskryf as “ ’n reis”. Aan die een kant is die boek ’n soort outobiografiese reisverhaal waarin die skrywer haar verblyf van 22 maande in Nederland in oënskou neem. Aan die ander kant is die boek ’n filosofiese besinning van politieke kwessies wat, aan die hand van haar verhouding met twee karakters, C en die Nederlander, aan die leser voorgedra word. In my vel kan dus gelees word as ’n soort feministiese reisverhaal waarin die skrywer haar eie posisie as wit, Afrikaanse vrou in Nederland en postapartheid-Suid-Afrika bedink.en_ZA
dc.description.departmentAfrikaansen_ZA
dc.description.librarianam2021en_ZA
dc.description.urihttp://www.alv.org.za/index.php/stileten_ZA
dc.identifier.citationRabie, D. 2019. Die “doodstil wit Afrikaner” kry stem: wit subjektiwiteit in die feministiese reisverhaal In my vel (2019). Stilet, 31(1&2):36-41.en_ZA
dc.identifier.issn1013-4573
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/82218
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherAfrikaanse Letterkundeverenigingen_ZA
dc.rights© 2020 Die outeuren_ZA
dc.subjectDoodstilen_ZA
dc.subjectAfrikaneren_ZA
dc.subjectFeministieseen_ZA
dc.subject.otherHumanities articles SDG-05
dc.subject.otherSDG-05: Gender equality
dc.title“Doodstil wit Afrikaner” kry stem : wit subjektiwiteit in die feministiese reisverhaal In my vel (2019)en_ZA
dc.typeArticleen_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Rabie_Doodstil_2020.pdf
Size:
106.29 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: