“Doodstil wit Afrikaner” kry stem : wit subjektiwiteit in die feministiese reisverhaal In my vel (2019)

Loading...
Thumbnail Image

Authors

Rabie, Delia

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Afrikaanse Letterkundevereniging

Abstract

In my vel (2019) deur Azille Coetzee word op die voorblad van die boek beskryf as “ ’n reis”. Aan die een kant is die boek ’n soort outobiografiese reisverhaal waarin die skrywer haar verblyf van 22 maande in Nederland in oënskou neem. Aan die ander kant is die boek ’n filosofiese besinning van politieke kwessies wat, aan die hand van haar verhouding met twee karakters, C en die Nederlander, aan die leser voorgedra word. In my vel kan dus gelees word as ’n soort feministiese reisverhaal waarin die skrywer haar eie posisie as wit, Afrikaanse vrou in Nederland en postapartheid-Suid-Afrika bedink.

Description

Keywords

Doodstil, Afrikaner, Feministiese

Sustainable Development Goals

Citation

Rabie, D. 2019. Die “doodstil wit Afrikaner” kry stem: wit subjektiwiteit in die feministiese reisverhaal In my vel (2019). Stilet, 31(1&2):36-41.