Infringement of the right to goodwill ; the basic legal principles in relation to South African case law

dc.contributor.authorVan der Merwe, Andries
dc.date.accessioned2014-05-29T10:28:41Z
dc.date.available2014-05-29T10:28:41Z
dc.date.issued2013
dc.description.abstractOnregmatige mededinging in die Suid-Afrikaanse gemenereg is gegrond op die algemene beginsels van die deliktereg. Aanspreeklikheid word dus slegs bevind indien al die elemente bevredig word. Die beoordeling van aanspreeklikheid word gewoonlik gedoen teen die agtergrond van die ageerbare ommstandighede wat in respraak oorweeg is. Die gronde vir aanspreeklikheid vorm egter nie 'n numerus clausus nie. Aangesien die tempo waarteen nuwe gronde geïdentifiseer word in pas is met die gereeldheid van geskille wat voor die howe kom, is dit maar 'n stadige proses. Dit sou dus voordelig wees om 'n benadering gegrond op beginsels te ontwikkel om vas te stel watter handelinge of soorte gedrag tot aanspreeklikheid kan aanleiding gee. 'n Benadering gegrond op beginsels moet dus fokus op die indetifikasie van regtens afkeurenswaardige gedrag wat die reg op werfkrag skend en die bewys dat sodanige gedrag ondermatig is.en_US
dc.description.librarianam2014en_US
dc.description.urihttp://www.dejure.up.ac.za/en_US
dc.identifier.citationVan der Merwe, A 2013, 'Infringement of the right to goodwill ; the basic legal principles in relation to South African case law', De Jure, vol. 46, no. 4, pp. 1039-1055.en_US
dc.identifier.issn1466-3597
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/39943
dc.language.isoenen_US
dc.publisherPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.rightsPretoria University Law Press (PULP)en_US
dc.subjectInfringementen_US
dc.subjectRight to goodwillen_US
dc.subjectLegal principlesen_US
dc.subjectSkendingen_US
dc.subjectReg op werfkragen_US
dc.subjectRegsbeginselsen_US
dc.subjectSuid-Afrikaanse regspraaken_US
dc.subjectSouth African case lawen_US
dc.titleInfringement of the right to goodwill ; the basic legal principles in relation to South African case lawen_US
dc.title.alternativeSkending van die reg op werfkrag ; die basiese regsbeginsels in verband met Suid-Afrikaanse regspraaken_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
VanDerMerwe_Infringement_2013.pdf
Size:
147.14 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: