Infringement of the right to goodwill ; the basic legal principles in relation to South African case law

Loading...
Thumbnail Image

Date

Authors

Van der Merwe, Andries

Journal Title

Journal ISSN

Volume Title

Publisher

Pretoria University Law Press (PULP)

Abstract

Onregmatige mededinging in die Suid-Afrikaanse gemenereg is gegrond op die algemene beginsels van die deliktereg. Aanspreeklikheid word dus slegs bevind indien al die elemente bevredig word. Die beoordeling van aanspreeklikheid word gewoonlik gedoen teen die agtergrond van die ageerbare ommstandighede wat in respraak oorweeg is. Die gronde vir aanspreeklikheid vorm egter nie 'n numerus clausus nie. Aangesien die tempo waarteen nuwe gronde geïdentifiseer word in pas is met die gereeldheid van geskille wat voor die howe kom, is dit maar 'n stadige proses. Dit sou dus voordelig wees om 'n benadering gegrond op beginsels te ontwikkel om vas te stel watter handelinge of soorte gedrag tot aanspreeklikheid kan aanleiding gee. 'n Benadering gegrond op beginsels moet dus fokus op die indetifikasie van regtens afkeurenswaardige gedrag wat die reg op werfkrag skend en die bewys dat sodanige gedrag ondermatig is.

Description

Keywords

Infringement, Right to goodwill, Legal principles, Skending, Reg op werfkrag, Regsbeginsels, Suid-Afrikaanse regspraak, South African case law

Sustainable Development Goals

Citation

Van der Merwe, A 2013, 'Infringement of the right to goodwill ; the basic legal principles in relation to South African case law', De Jure, vol. 46, no. 4, pp. 1039-1055.